Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dasklip

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ronel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Maande gelys 8

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Dasklip
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Nico G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico G
Saam met eggenoot / lewensmaat

There is only one word. Wow.

What a beautiful place. Everything you need is available and more. Fantastic views. Amazing hosts. Thank you Christine and Ronel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V

Uitstekend.

Baie goed ingerig en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elnore D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elnore D
Saam met vriende

Dit was beslis een vir die boeke.

Die ontvangs was ongelooflik. Niks was ooit te veel nie. Wonderlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste V

Most beautiful beachside location I've ever stayed in.

Dasklip is a stunning accommodation that is beautiful and located in a great spot where you can walk down to the beach and be there in less than a minute. It is tranquil to stay there, lovely furniture and the host was very friendly and accommodating. It was definitely better than expected and I will come by again 100%. Thank you for this special experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soos 'n tweede honeymoon!

Ons het heerlik gebly. Net 'n observasie. Ons het amper my ma ook saamgebring. Dit sal miskien iets wees om te noem van die trappe? Vir ons was dit 'n groot bederf. Baie dankie, Ronel! Ook vir jou uit die pad gaan hulp met ons probleem met die kar! Ons het dit oneindig waardeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van die beste blyplekke in Heroldsbaai!

Dasklip is 'n baie spesiale blyplekkie - pragtig, goed toegerus en goeie waarde vir geld. Dit was 'n voorreg om hier te kon kuier. Ronel is 'n uitstekende gasvrou en het ons baie tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 000
R2 000 R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitsigstraat 11, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5986aa9411b3ff7a5f3abac83d1fbcfd95bbe9828f758aff0f8ba5e3539e1fa9db7207dba317abd4d9492a2a657f57ff458c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 11 Uitsig Street Herolds Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.053233921941 22.393881549074
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem