Dasklip
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 27 Mrt 2024 tot 12 Des 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flamingo-straat 8, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 606R1 737 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Dasklip is 'n ruim selfsorgvakansiehuis wat ideaal in die hartjie van Langebaan geleë is. Dit is die ideale opsie vir 'n groep vriende en spog met 'n vermaakarea en is stapafstand vanaf die strand.
Dié verblyf bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Gaste in hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, 2 oonde, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n tafel toegerus is. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n lieflike onthaalarea met lugversorging, 'n pooltafel, kroeg, oorgenoeg gemaklike sitplek, ingeboude braai en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Dié huis het 'n tweede sitarea met 'n kaggel en 'n etenstafel. Albei hierdie areas lei na 'n sonnige stoep met buitesitplek. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Dasklip sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 65
Resensies 331
Jaar gelys 9
Ligging
- Flamingo-straat 8, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flamingo-straat 8, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom