Dassen Manor
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dasseneiland 77, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 420 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Dassen Manor is 'n ruim selfsorgvakansiehuis in Plettenbergbaai. Die eiendom is binne maklike bereik van die strand en is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n kuswegbreek.
Dié drieverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed sowel as 'n instapkas, terwyl die en suite-badkamer 'n bad en stort het. Die oorblywende 3 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en stort. 'n Gastetoilet is ook beskikbaar. Linne en handdoeke word voorsien, gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en kisvrieskas toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien in die opwaskamer. Die huis spog met 2 eetareas asook 'n leefarea met 'n TV en DStv-toegang. Die omheinde tuin het 'n swembad en 'n braai-area.
Boonop het gaste toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek in 2 motorhuise.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
Hier praat ons
- Afrikaans
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
Ligging
- Dasseneiland 77, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Robberg Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dasseneiland 77, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom