LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dassie Holiday House 35710 | LekkeSlaap
+29

Dassie Holiday House 35710

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dassie Slot 8, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dassie Holiday House 35710 is 'n selfsorghuis vir 4 gaste in Klein-Brakrivier.

Die huis het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en is langsaan die tweede badkamer wat 'n stort en toilet het.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel. Die opwaskamer het 'n wasmasjien. Die huis maak gebruik van koopkrag en 30 eenhede word daagliks voorsien, gaste moet self weer koop indien hulle meer nodig het.

Die sitarea het 'n ingeboude braai en 'n TV met sekere DStv-kanale. Volledige DStv is beskikbaar teen 'n ekstra koste. Die huis het ook 'n alarmstelsel.

Parkeerplek is beskikbaar voor die motorhuis en agter die huis. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie en rook is verbode in die huis.

Klein-Brakrivier bied 'n lieflike strand vir visvang, bootritte, branderplankry en walviskyk in seisoen. Gaste kan ook voëlkyk in die area.

Slaapplek

’n Bespreking by Dassie Holiday House 35710 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Dassie Slot 8, Reebok, 6503, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dassie Slot 8, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a22a8292d4f0c28626da268148aad459d53d1deb1f5108decd6aa382d38c7a8aab9b00f6633ced54c75752dc1a85b9d99d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 100  per nag (plek vir 4) 8 Dassie Slot Reebok 6503 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.076520095294 22.164132884656
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!