David's Cottage
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lamont Boerdery, Johnson's Post, Mosselbaai, 6504, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 060 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
David's Cottage is 'n goed toegeruste huis op 'n werkende skaapplaas. Buiten die skaapboerdery op die plaas bied ons ook die geleentheid om springbokke, swartwildebeeste, elande, alpakkas en sebras te sien.
Die kothuis is toegerus vir 8 gaste en daar is 4 slaapkamers met 4 en suite-badkamers. Twee van die kamers het koningingrootte-beddens en die ander 2 het elkeen 2 enkelbeddens. Daar is 3 badkamers wat elkeen 'n stort, wasbak en toilet het, terwyl die vierde kamer 'n bad, stort, wasbak en toilet het. Linne en handdoeke word voorsien, maar bring jou eie strandhanddoeke.
Die kombuis is toegerus met 'n gas/elektriese stoof met 4 stoofplate en 'n elektriese oond, mikrogolfoond en yskas-vrieskas. Die ontspanningsarea het 'n binne-braai met 'n eetkamertafel en 8 stoele. Daar is ook 'n braai-area buite beskikbaar.
Ons het drinkbare plaaswater, maar gaste kan vir veiligheid maar ook hul eie gebottelde drinkwater saambring.
Ontspan gerus op die patio en beleef die beeldskone sonsondergange oor die Gouritsrivier en die Langeberge terwyl jy luister na die gedreun van die see wat slegs 6 km van ons af is. Indien jy moeg is vir braai of jou eie maaltye voorberei, is daar verskeie plaas-restaurante in die omgewing wat heerlike, hartlike boerekos bedien.
Doendinge in die area sluit verskeie visvang- en piekniekplekke, 4x4-duinry, wildkyk, 'n aloe-plaas en jenewer- en wynproe in.
Doen gerus navraag oor aangepaste tariewe vir groepe van minder of meer as 8 persone.
Slaapplek
’n Bespreking by David's Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Colleen Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 33
Jaar gelys 8
Ligging
- Lamont Boerdery, Johnson's Post, Mosselbaai, 6504, Wes-Kaap
- Gaste dink David's Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lamont Boerdery, Johnson's Post, Mosselbaai, 6504, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom