Davison Cottage Hole in the Wall
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Patricia Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Kim C - Apr 2021
Algehele gradering
What an absolute gem! The location and setting are amazing, the view is something that will definitely bring us back and the entire house does not leave you wanting anything!
Davison Cottage Hole in the Wall se terugvoer
Thank you for this fantastic review. Can't wait for your next visit.
Mari-lu R - Jun 2019
Algehele gradering
'n Heerlike ruim huis met 'n ongelooflike uitsig en ligging.
Carien K - Apr 2018
Algehele gradering
Asemrowend mooi.
Vernon K - Jan 2018
Algehele gradering
Lekker gerus en die see en uitsig geniet.
Davison Cottage Hole in the Wall se terugvoer
I am so sorry that you felt that way. Unfortunately the water does not have anything to do with us as owners. The water and electricity and cellular reception is completely out of our hands. Sorry that you didn't have a good time. Regards
Helga R - Okt 2017
Algehele gradering
Ongereptheid van die area is ongelooflik mooi.
Davison Cottage Hole in the Wall se terugvoer
Goeiedag Helga,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is jammer om te verneem dat jul verblyf nie na wense was nie.
Ek sal dit baie waardeer indien julle vir my enige voorstelle kan deurstuur met betrekking tot die netheid van die eenheid - ons sal dit graag wil verbeter sodat toekomstige gaste 'n beter ervaring sal kan hê. Sedert die onstaan van die eenheid is dit die eerste keer wat ons so lae ster-telling ontvang het vir netheid.
Met betrekking tot die komberse vra ek om verskoning dat dit wat reeds verskaf is, nie vir julle voldoende was nie. Dit is nooit vantevore onder ons aandag gebring dat ekstra komberse enigsins nodig is nie, maar ons sal dit sterk oorweeg om ekstra komberse in te sit.
Weereens jammer vir jul ongerief.
Vriendelike Groete,
Patricia
Stacey D - Sep 2017
Algehele gradering
Beautiful views, lovely location.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mqanduli-weg, Hole in the Wall Oord, Mgxotyeni, 5082, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom