Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dawn Mountains Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simondiumweg - Klapmuts, Paarl, 7670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dawn Mountains Farm is 'n familiebestuurde, unieke trou- en funksie-eiendom in die hartjie van die Franschhoekvallei met sy uitgestrekte wingerde en skilderagtige landskap. Die perseel is die perfekte opsie vir 'n wegbreek, troue, spesiale geleentheid en sakereis en die plaas bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf aan familie en vriende.

Gaste het 'n keuse tussen 'n woonstel en kothuis op die grondverdieping of eerste verdieping wat slaapplek aan 2 tot 4 gaste bied. Die woonstelle het 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens in elkeen en kan op versoek in koninggrootte-beddens omskep word. Die en suite-badkamers het 'n bad en stort. Die aparte kothuis het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Elke woonstel het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en yskas toegerus is en gaste kan hul maaltye om die etenstafel geniet. Daar is ook 'n sitarea met 'n TV. Die kothuise se kombuis het 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, en 'n yskassie. Gaste kan in die sitarea voor die TV ontspan of op die stoep in die houtvuurwarmbad. Daar is ook buitebraaigeriewe en 'n uitsig oor die dam.

Die perseel bied pakette, onder meer trou-geleenthede wat 100 tot 300 gaste kan huisves, asook Wudu- en Salaah-geriewe en 'n verskeidenheid spysenieringsverskaffers.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Dawn Mountains Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Izabella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Simondiumweg - Klapmuts, Paarl, 7670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dawn Mountains Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simondiumweg - Klapmuts, Paarl, 7670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf973ca6a2afb538cb84e2d647b5b16eb2cb06f80670223b8fa87f290f5f0657fafc50f7f6b8c7892f027c86250e0ac7cb17f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Klapmuts - Simondium Road Paarl 7670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.831742 18.948145
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem