Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dawn's Place

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R290 skoonmaakfooi per bespreking.

Huisreëls

Algemene kennisgewing:

Respekteer asb. die eenheid en hanteer dit asof dit jou eie is.

1. Moet asb. nie die linne en handdoeke vlek nie.
2. Rook is verbode in die eenheid.
3. Slegs bevestigde gaste word toegelaat.
4. Was asb. alle skottelgoed en pak dit weg voor julle vertrek.
5. Kyk asb. na die meubels.
6. Moet asb. nie die meubels rondskuif nie.
7. Plaas die vullis in die drom voor julle vertrek.
8. Onwettige middels word nie op die perseel toegelaat nie.
9. Respekteer asb. die bure en hou die geraasvlakke laag.
10. Rapporteer alle skade dadelik.
11. 'n Bababed is teen R250 beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R940
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R940
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R940
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Leipoldtstraat 19, Van Ryneveld, Strand, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAH9gCCXWRwzo5uJh4dMOK3QbNFqZ8CD3mBe1pSrd11KQ56bhsKs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 19 Leipoldt Street Van Ryneveld 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -34.117966431566 18.832235096512
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem