DD’s Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

DD’s Guesthouse bied gastekamerverblyf in 'n privaat buitekamer met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom. Dié eiendom is in Blanco, 'n lieflike area in George, geleë. Dit is net 200 m vanaf die Fancourt Gholflandgoed en 5 minute se ry van die lughawe af.

Dié ruim gastekamer het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed, 'n lessenaar en 'n klerekas. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet, wasbak en badhanddoeke. Tee- en koffiemaakgeriewe, beskuit en 'n yskassie word voorsien. Daar is 'n strykyster, 'n waaier, verwarmer en ekstra komberse beskikbaar.

Daar is 'n privaat tuintjie met 'n Weber-braai buite die woonstel. Goed gemanierde troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël.

Slaapplek

'n Bespreking by DD’s Guesthouse sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Internet koppeling
  •  Kamer daagliks skoongemaak
  •  Diens op aanvraag
  •  Wakker-bel oproep
  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Kroegyskas
  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na DD’s Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za