Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Luukse Koning-/2-enkelbedkamer 1
-
Luukse akkommodasie
Tarief sluit in veilige parkering agter elektroniese hek, verwelkomings drankie, WI FI & Ontbyt.
Huurdie Luukse eenheid (word ook as ons "Honeymoon Suite" beskou, is toegerus met 'n Kluis, Yskassie, USB Laai Port, Dak Waaier, Badkamer Benodighede, Koffie & Tee fasiliteite, Hotel pakket DSTV, Lugversorger (Koud & Warm), Elektriese komberse, Handoeke en meer...
Al ons gaste is welkom om van ons Swem en Braai geriewe in ons pragtige Voortuin gebruik te maak.
Ons is gelee in die midde dorp, stap afstand vanaf Restaurante, Museums, Winkels, sommige Attraksies, SANDF, SAPD en meer.
Ek gee met aankoms vir elke kamer se gaste ‘n Oudtshoorn kaart met pamflette van wat in Oudtshoorn en omliggende dele alles te doen is. (Hier is sommer baaaaie). - Gesinskamer 2
-
Luukse akkommodasie
Tarief sluit in veilige parkering agter elektroniese hek, verwelkomings drankie, WI FI & Ontbyt.
Huurdie Luukse eenheid (word ook as ons "Honeymoon Suite" beskou, is toegerus met 'n Kluis, Yskassie, USB Laai Port, Dak Waaier, Badkamer Benodighede, Koffie & Tee fasiliteite, Hotel pakket DSTV, Lugversorger (Koud & Warm), Elektriese komberse, Handoeke en meer...
Al ons gaste is welkom om van ons Swem en Braai geriewe in ons pragtige Voortuin gebruik te maak.
Ons is gelee in die midde dorp, stap afstand vanaf Restaurante, Museums, Winkels, sommige Attraksies, SANDF, SAPD en meer.
Ek gee met aankoms vir elke kamer se gaste ‘n Oudtshoorn kaart met pamflette van wat in Oudtshoorn en omliggende dele alles te doen is. (Hier is sommer baaaaie).
Slegs verblyf - Tripelkamer 3

Slegs verblyf - Luukse Koning-/2-enkelbedkamer 4

Slegs verblyf - Standaard Koningkamer 5

Slegs verblyf - Selfsorg-eenheid 6
-
Luukse Familie Akkommodasie
Koning grote bed of 2 enkel beddens & enkel bunk bedjies.
Ingesluit by die tarief is Veilige Parkering binne terrein agter Elektroniese Hek, Verwelkomings Drankie asook WIFI.
Hierdie Luukse Selfsorg eenheid is toegerus met 'n Kluis, Koffie & Tee fasiliteite, Yskassie, Badkamer Benodighede, Handoeke, Hotel Pakket DSTV, Lugversorger, USB Port, Dak waaier, Elektriese komberse met en-suite Badkamer. Eet & Kookware, Mikrogolf, Toaster, Stoof asook eie stoepie met braai fasiliteite.
Ons is gelee in middel dorp, so ons is stap afstand vanaf winkels, museums, sommige attraksies en restaurante. Ons het ook 'n pragtige voortuin met Splashpool vir ontspan in na 'n lekker vol dag. - Selfsorg-eenheid 7
-
Luukse Akkommodasie
Konig grote bed of 2 enkel bedjies
Ingesluit by die tarief is Veilige Parkering binne terrein agter Elektroniese Hek, Verwelkomings Drankie asook WIFI.
Hierdie Luukse Selfsorg eenheid is toegerus met 'n Kluis, Koffie & Tee fasiliteite, Yskassie, Badkamer Benodighede, Handoeke, Hotel Pakket DSTV, Lugversorger, USB Port, Dak waaier, Elektriese komberse met en-suite Badkamer. Eet & Kookware, Mikrogolf, Toaster, Stoof asook eie stoepie met braai fasiliteite.
Ons is gelee in middel dorp, so ons is stap afstand vanaf winkels, museums, sommige attraksies en restaurante. Ons het ook 'n pragtige voortuin met Splashpool vir ontspan in na 'n lekker vol dag.
Huisreëls
Gaste in die selfsorgeenhede kan ontbyt teen 'n ekstra koste versoek.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
82 Kerk Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 19 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang