LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Bergen | LekkeSlaap
+139

De Bergen

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drommedaris-singel 43, Van Riebeeck Park, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De Bergen is 'n bekoorlike B&B in Worcester. Die huis bied lieflike uitsigte oor die Hexrivier-bergreeks en dit is ideaal geleë naby verskeie besienswaardighede.

Die verblyf bied slaapplek vir 2 gaste per slaapkamer wat volledig gemeubileer is en oor 'n privaat ingang beskik. Die perseel is volledig omhein en gaste ontvang eie afstandbeheer vir die hek.

Die kamer het ook lugversorging, 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, en 'n mikrogolf.

Beskuit, ontbyt graankosse en melk kan in die kamer geniet word, indien ontbyt nie apart bespreek word nie.

Die gastekamers bied gratis WiFi asook 'n TV met DStv.

Daar is nie braaigeriewe nie.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Karoo Nasionale Botaniese Tuin, Mountain Mill Mall, Fairy Glen Privaat Wildreservaat, Worcester Gholfklub, Aquila Natuurreservaat, Worcester-wynlandgoedere en Golden Valley Kasino in.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 94 resensies vir De Bergen
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Drommedaris-singel 43, Van Riebeeck Park, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Bergen het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drommedaris-singel 43, Van Riebeeck Park, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAk2sMiR2BBsAie08F10eFibnDeH3bqRvbvAYq9ktHVF0Ffrvm3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 94 5 1 5 43 Drommedaris Crescent Van Riebeeck Park 6850 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.621804 19.450649
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem