+176
Gastekamer 5
Vanaf R1 190
R1 190 R964
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het sy eie en suite-badkamer met privaat ingang vanaf die veilige parkeerplek. Die kamer beskik oor 'n koningingrootte-bed, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, yskassie, mikrogolfoond, strykyster en strykplank. WiFi word voorsien. Die kamer lei na 'n privaat stoep.

Let asb. dat die kamer met 'n trappe bereik word.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Bespreking sluit nie ontbyt in nie. Ontbyt in ’n mandjie kan bestel word teen R110 per persoon. Daar is wel beskuit en graankosse in die kamer.

Huisreëls

Geen ekstra kuiergaste mag ontvang word nie.
Stilte na 22:00.
Rook in kamers is verbode. Daar is 'n rookarea buite die kamers.
Let asb. dat daar geen braaigeriewe is nie.

Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas

Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.

Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:

Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sien minder
Gastekamer 1
Vanaf R1 190
R1 190 R964
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het lugversorging, sy eie ingang, 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, mikrogolf en 'n broodrooster. Die kamer beskik ook oor strykyster en strykplank.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Standaard
Lugversorging
Hele eenheid
Kombuisie
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Vermaak
TV
Standaard
Prys sluit in

Bespreking sluit nie ontbyt in nie. Ontbyt in ’n mandjie kan bestel word teen R110 per persoon. Daar is wel beskuit en graankosse in die kamer.

Huisreëls

Geen ekstra kuiergaste mag ontvang word nie.
Stilte na 22:00.
Rook in kamers is verbode. Daar is 'n rookarea buite die kamers.
Let asb. dat daar geen braaigeriewe is nie.

Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas

Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.

Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:

Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sien minder
Gastekamer 2
Vanaf R1 190
R1 190 R964
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het sy eie en-suite badkamer met privaat ingang vanaf die veilige parkeerplek. Die kamer beskik oor 'n koningingrootte-bed, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, yskassie, mikrogolfoond, strykyster en strykplank. Die WiFi is gratis.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Hele eenheid
Kombuisie
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Vermaak
TV
Prys sluit in

Bespreking sluit nie ontbyt in nie. Ontbyt in ’n mandjie kan bestel word teen R110 per persoon. Daar is wel beskuit en graankosse in die kamer.

Huisreëls

Geen ekstra kuiergaste mag ontvang word nie.
Stilte na 22:00.
Rook in kamers is verbode. Daar is 'n rookarea buite die kamers.
Let asb. dat daar geen braaigeriewe is nie.

Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas

Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.

Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:

Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sien minder
Gastekamer 3
Vanaf R1 350
R1 350 R1 094
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het sy eie en suite-badkamer en 'n privaat ingang vanaf die veilige parkeerplek. Daar is 'n koningingrootte-bed, 'n uittrekslaapbank, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n strykyster en -plank. Daar is ook gratis WiFi. Hierdie kamer is ideaal vir 2 volwassenes

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Hele eenheid
Kombuisie
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Bespreking sluit nie ontbyt in nie. Ontbyt in ’n mandjie kan bestel word teen R110 per persoon. Daar is wel beskuit en graankosse in die kamer.

Huisreëls

Geen ekstra kuiergaste mag ontvang word nie.
Stilte na 22:00.
Rook in kamers is verbode. Daar is 'n rookarea buite die kamers.
Let asb. dat daar geen braaigeriewe is nie.

Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas

Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.

Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:

Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sien minder
Gastekamer 4
Vanaf R1 649
R1 649 R1 336
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 'n en suite-badkamer en 'n privaat ingang vanaf die veilige parkeerplek. Daar is 'n koningingrootte-bed, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n strykyster en -plank. Daar is ook gratis WiFi. Hierdie kamer is ideaal vir 2 volwassenes.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Standaard
Lugversorging
Hele eenheid
Kombuisie
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Waaier
Vermaak
TV
Standaard
Prys sluit in

Bespreking sluit nie ontbyt in nie. Ontbyt in ’n mandjie kan bestel word teen R110 per persoon. Daar is wel beskuit en graankosse in die kamer.

Huisreëls

Geen ekstra kuiergaste mag ontvang word nie.
Stilte na 22:00.
Rook in kamers is verbode. Daar is 'n rookarea buite die kamers.
Let asb. dat daar geen braaigeriewe is nie.

Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas

Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.

Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:

Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sien minder
Vanaf R1 190
R1 190 R1 071
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

43 Drommedaris Crescent, Van Riebeeck Park, Worcester, 6850, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95a82e963a6c0016e530b2d519c1dfa625008414a81f1f8b3bc6d9674c0c5ce5fa32fe798833a3a4af7ca8b236c6eb8c8a89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 190 nouVanaf R1 071 per nag (plek vir 2) 155 5 1 5 43 Drommedaris Crescent Van Riebeeck Park 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.621804 19.450649
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang