Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Bos Backpackers & Camping

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Tracy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 7 resensies vir De Bos Backpackers & Camping
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5
Gerda E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda E

Perfek.

Was perfek vir ons twee manne se 21ste vieringe. 24 mense kon gemaklik kuier en dit ook saam ander gaste in die kamers. Ons het great memories wat hier lê. Eienaars was so gaaf om vir ons 'n TV te leen vir die 21 jaar van awesome wees speech. Op aankoms het ons klein JBL speaker buite in die binnetuin gehad terwyl ons kuier. Dit is 'n probleem om musiek binne die eetsaal en kombuis area te speel, maar dit is wel aanvaarbaar. Die manier waarop ons ingelig is oor die saak, kon dalk bietjie anders aangespreek word in die toekoms. Daar is ook ander gaste wat dieselfde kommentaar gelewer het. Maar hoe dit ook al sy, ons sal weer bespreek by De Bos en die reels dalk net anders aanpak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Byron K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Byron K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ek het baie lekker gebly. Die kamer is skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Warren A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren A
Gesin met tieners

Relaxing.

Fabulous location and a lovely family getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Bos Backpackers & Camping se terugvoer

Thank you for taking your time to leave a kind comment, Warren Aspeling. We hope to see you again at De Bos soon.

De Bos Backpackers & Camping
Rhona J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Rhona J
Enkelreisiger

Rustig en veilig.

Baie lekker. Dankie aan Tracy vir sy uitmuntende reëling. Ek waardeer dit regtig waar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Bos Backpackers & Camping se terugvoer

Thank you for taking your time to leave kind words. We look forward to seeing you again.

De Bos Backpackers & Camping
Megan B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

It was excellent and relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Bos Backpackers & Camping se terugvoer

Very glad you enjoyed DeBos and hope that you will come back in the future.

De Bos Backpackers & Camping
Michelle L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Michelle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

In en uit.

Die kampeerterrein is eenvoudig en netjies met genoeg koelte, dit is egter altyd minder lekker om iewers te kamp met geen warm water nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Bos Backpackers & Camping se terugvoer

Hi Michelle
Baie jammer om te hoor van die warm water. Ons toets elke dag die geysers om seker te maak hulle is reg en werk nog maar dit gebeur soms dat die battery ophou werk of iets anders fout gaan deur die dag. Hoop julle sal ons in die toekoms weer besoek en dat alles dan sal beter gaan.

De Bos Backpackers & Camping
Eustinjohn P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eustinjohn P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome weekend away.

Very pleasant stay, enjoyed the tranquility very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Bos Backpackers & Camping se terugvoer

I'm glad you enjoyed your stay with us. Hope you come again soon.

De Bos Backpackers & Camping
Vanaf
R330
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R330
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R330
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 141 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brown-straat 8, De Bos Gasteplaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08f1d53ed7f552f85c38af5577165e1f9c55fc006e222453cb28007138680b290508d5186a23ca250c51afa57eeaee160c20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R330 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 8 Brown Street De Bos Guest Farm 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.788856202107 20.112434325151
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem