+36
Selfsorg in Hartenbos

De Branders Woonstel No 67

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Paardekraal Avenue, De Branders 67, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

De Branders Woonstel Nr. 67 is 'n ruim selfsorgwoonstel vir vier,

geleë op die strandfront in Hartenbos.
Die duplekswoonstel is op die derde verdieping en maklik bereikbaar vanaf die parkeerarea. Daar is twee slaapkamers en twee badkamers op die boonste vlak. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet, en 'n balkon met see-uitsigte. Die tweede slaapkamer het twee driekwartbeddens en maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort, bad en toilet. Linne word voorsien; gaste moet hul eie strandhanddoeke bring.

Die oopplan-kombuis op die onderste vlak is toegerus met 'n gasstoof en oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, Nespresso-masjien en eetkamertafel. Die leefarea het 'n TV; gaste wat DStv wil kyk, moet hul eie dekodeerder, slimkaart en afstandbeheerder bring. Glasdeure lei na 'n oordekte balkon met 'n ingeboude braai en 180° see-uitsigte, waar gaste dolfyne, robbe en soms walvisse kan sien. Die strandfrontarea bied kindervermaak gedurende skoolvakansies.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area en swembaddens—een vir volwassenes en een vir kinders. Wasgoedgeriewe met muntmasjiene en droërs is beskikbaar. Onderdakparkering word voorsien vir een voertuig en 'n sleepwa. Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Die kompleks het direkte toegang tot die strand en is slegs 500 m van Hartenbos se seefront, wat winkels, restaurante en 'n waterpark bied.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.1
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Mel E
5.0
Heerlike verblyf, skoon en netjies en definitief 'n aanbeveling! Wat 'n heerlike woonstel, skoon, netjies en goed toegerus. Dankie vir 'n heerlike ver...
Sien meer
Jul 2025
Anzell D
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker ontspan. Ons het heerlik gebly. Delmaine was dierbaar en het deurentyd seker gemaak dat alles reg is. Hy verdien ook 5 sterre.
Apr 2025
Lindie M
Gesin met tieners
5.0
Great akkommodasie wat als spotless was! Fantastiese woonstel, op die "prime spot". Ons gasheer was vriendelik en elke minuut behulpsaam. Als was in d...
Sien meer
Sep 2024
Johan D
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike plek, mooi uitsig. Baie lekker gekuier.
Jun 2024
Nanette B
Saam met lewensmaat
4.6
Lekker man. Baie lekker gebly! Ongelooflike ligging. Sal beslis weer wil bly. Teleurgesteld dat geen (koffie) cafetiere of toiletpapier teenwoordig wa...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 42

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Paardekraal Avenue, De Branders 67, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Branders Woonstel No 67 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Paardekraal Avenue, De Branders 67, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90d2b3f0ce385431c5f8b7cea9beb7a55444db0f180a29d284cd6b9e71e9b6f2a489781baf7bfd7327b750162b21547e6f49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 Paardekraal Avenue De Branders 67 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.123509695661 22.120015474904

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang