Riverside de Charmoy Guest House
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mount Argus-weg 7, Umgeni Heights, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
- Vanaf R885 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Riverside de Charmoy Guest House is in Umgeni Heights in Durban-Noord geleë. Verblyf word gebied in B&B- of selfsorgeenhede. Dit is perfek vir sakereisigers of vakansiegangers.
Verblyf word gebied in 'n Dubbelkamer, 'n Dubbelkamer langs die Swembad, die Gesinskamer langs die Swembad, en 'n eenslaapkamer- en tweeslaapkamer-selfsorgeenheid. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met DStv, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ander geriewe sluit veilige parkeerplek, 'n wasgoeddiens, lughawependeldiens en 'n hawependeldiens in.
Riverside de Charmoy Guest House is ideaal naby die Blue Lagoon, Suncoast Casino, Moses Mabhida Stadion, Durban se strandfront en uShaka Marine World geleë.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Wasgoeddiens
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Catherine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 154
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Mount Argus-weg 7, Umgeni Heights, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Riverside de Charmoy Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Umgeni Park Riverside Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mount Argus-weg 7, Umgeni Heights, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal