De Gunst Guest Farm
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Santa-Mari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 64
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Roy P - Mei 2024
Algehele gradering
A comfortable overnight stay.
Suzy W - Mei 2024
Algehele gradering
Very lovely.
Henko V - Apr 2024
Algehele gradering
Baie goed gerus.
Kim H - Mrt 2024
Algehele gradering
Met expectations.
Zinnia P - Feb 2024
Algehele gradering
Beste plek ooit.
Lizaan S - Jan 2024
Algehele gradering
Die sonsondergange is pragtig en die rustigheid priceless. Sal weer kom kuier.
Ilze J - Des 2023
Algehele gradering
Sentraal geleë tussen Riebeek Kasteel en Malmesbury.
Stephan S - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Gerard V - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker gestap tussen die koringlande.
Ruan J - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was amazing! Netjies en skoon, waarde vir geld.
Elsa H - Sep 2023
Algehele gradering
Awesome naweek.
Linda S - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige, gerieflike huis en baie gawe gasvrou.
Mario R - Aug 2023
Algehele gradering
Puik verblyf.
Rod J - Jul 2023
Algehele gradering
Wonderful stay, thank you.
Annelien V - Mrt 2023
Algehele gradering
Wonderful stay in a beautiful part of the Western Cape.
Daryl S - Feb 2023
Algehele gradering
Very comfortable.
Peter C - Jan 2023
Algehele gradering
Amazing.
Charlotte D - Okt 2022
Algehele gradering
Rustige gerieflike eenheid.
Christo H - Sep 2022
Algehele gradering
Alles 100%.
Nadia O - Jul 2022
Algehele gradering
Die perfekte wegbreek.
Pieter H - Jul 2022
Algehele gradering
Pragtig stukkie hemel.
Corne L - Jul 2022
Algehele gradering
Rustige plaaskuier.
Mark A - Apr 2022
Algehele gradering
Fantastic accommodation for our requirements.
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Sonja B - Mrt 2022
Algehele gradering
Goed ingerig met rustige atmosfeer.
Sunell J - Nov 2021
Algehele gradering
Fantastiese verblyf!
Ilse B - Okt 2021
Algehele gradering
Fantastiese plaasverblyf.
Kirsty H - Sep 2021
Algehele gradering
Comfortable, spotlessly clean and very good value for money!
Beana M - Mei 2021
Algehele gradering
Netjiese verblyf met die rustigheid van plaas.
Lees meerGerhard E - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtige plek, mooi skoon, vriendelik diens.
Hannelie G - Feb 2021
Algehele gradering
Baie lekker. Pragtige plaas en pragtige area.
Nadia V - Feb 2021
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Charlotte D - Des 2020
Algehele gradering
Ons kuier was te kort in die lieflike huis.
Marion M - Feb 2020
Algehele gradering
I had a very enjoyable overnight stay at De Gunst Guest Farm.
Cindy P - Sep 2019
Algehele gradering
Would happily visit again.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Sal graag weer besoek.
Rustigheid. Pragtige omgewing. Gasheer was ongelooflik. Baie tegemoetkomend en verseker dat daar aan al ons behoeftes voldoen word. Gemaklike kamers.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Willa E - Aug 2019
Algehele gradering
Rustige plaasvriendelikheid en gerief.
Lizl D - Jun 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Ian E - Mei 2019
Algehele gradering
Lekker verblyf soos op plaas waar ek in die Vrystaat groot geword het.
Tanya J - Mei 2019
Algehele gradering
Farmland getaway.
Pieter P - Mrt 2019
Algehele gradering
Kamer is ruim en skoon.
Chris P - Feb 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Christiaan V - Feb 2019
Algehele gradering
Jy kry waarvoor jy betaal.
Mandie S - Jan 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies en amazing gasheer.
Piet V - Sep 2018
Algehele gradering
Die beste van ons reis.
Tisha L - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was awesome. Die mooiste mooi uitsig, ek kan dit beslis aanbeveel.
Marie S - Sep 2018
Algehele gradering
Onvergeetlike verblyf op 'n pragtige plaas.
Dale P - Mei 2018
Algehele gradering
Very friendly hosts and comfortable accommodation. I had everything that I needed and more.
Sonja G - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Andre H - Mrt 2018
Algehele gradering
Puik verblyf en baie bekostigbaar.
Janika V - Jan 2018
Algehele gradering
Ek het heerlik gebly. Dankie.
Antoinette W - Des 2017
Algehele gradering
Die verblyf was ongelooflik.
Chrisna J - Des 2017
Algehele gradering
Heerlike stil plaasomgewing met ruim en netjiese geriewe.
Mareli D - Nov 2017
Algehele gradering
Netjiese verblyf en rus vir die siel.
Frik D - Jul 2017
Algehele gradering
Ruim, rustig en skoon.
E M - Mei 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam, sal weer daarvan gebruik maak.
Adrie D - Apr 2017
Algehele gradering
Pragtig en baie netjies!
Chantelle B - Mrt 2017
Algehele gradering
Wonderlike ervaring!
Elize W - Sep 2016
Algehele gradering
Pragtig, rustig en vriendelike mensies!
Debbie W - Jun 2016
Algehele gradering
Beautifully decorated accommodation with airconditioning/heating.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtig versierde verblyf met lugversorging en verwarmer.
Goed geleë tussen Malmesbury en Riebeek-Kasteel op 'n rustige plaas met maklike toegang.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Gawie G - Mei 2016
Algehele gradering
Gemaklik.
Hardus D - Mei 2016
Algehele gradering
Swartland rus en vrede!
Coelette B - Mrt 2016
Algehele gradering
Dit was 'n pragtige plaas met gerieflike verblyf.
Magda R - Nov 2015
Algehele gradering
Fantastiese ervaring.
Tanya P - Okt 2015
Algehele gradering
Wonderlike plaasatmosfeer en uitsigte!
Lees meer- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Gunst Plaas, R46 op pad na Riebeek Kasteel, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap