LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Haas Living @ Die Laan 2 | LekkeSlaap
+62

De Haas Living @ Die Laan 2

Op die Nippertjie-aanbod 30% af

Kry 30% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 2 Nov 2020 tot 31 Okt 2021.

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Die Laan, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 R1 120 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

2 Die Laan is in Stellenbosch en bied moderne verblyf-opsies.

Daar is 8 luukse selfsorgwoonstelle wat 'n ateljeewoonstel, 4 eenslaapkamerwoonstelle en 3 tweeslaapkamerwoonstelle insluit. Die woonstelle is ruim, het ondervloerse verhitting, verhitte handdoekrelings en lugversorging. Die woonstelle word daagliks skoongemaak.

Elke woonstel het 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis wat toegerus is met 'n koffiemasjien, skottelgoedwasser, stoof, oond, mikrogolf, yskas en eetarea. Verder is daar 'n TV met DStv en WiFi in die eenhede. Van die eenhede het 'n stoep met 'n uitsig oor die swembad. Gaste kan in die swembad afkoel en daar is veilige parkeerplek op die perseel.

2 Die Laan is net 'n entjie se stap vanaf Coetzenburg Sportsentrum, 1 km vanaf Eikestad Mall en gaste kan lang ente in die eikelane gaan stap. Stellenbosch bied talle museums en restaurante wat die besoek werd is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir De Haas Living @ Die Laan 2
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • 2 Die Laan, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Haas Living @ Die Laan 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 600
Vanaf R1 120
per nag (plek vir 2)
was R1 600
Vanaf R1 120
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Die Laan, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAM5oE6TsgGFbAdDO6dCcCKt0GV7WUGaK3nuIlsGn42VQWAuT50S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600, nou Vanaf R1 120  per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 2 Die Laan Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.9386025 18.8647794
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!