LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Haas Living @ Die Laan 2 | LekkeSlaap
+62

De Haas Living @ Die Laan 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir De Haas Living @ Die Laan 2
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Eddie L - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, baie netjies en hou van die ligging.

Was baie lekker was daar vir die naweek om te rus. Vriendelike personeel.

Johanet V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, alles wat nodig was, skoon, netjies en naby universiteit en restaurante. Baie lekker!

Baie geniet, gastehuis en dorp is skoon en netjies met baie vriendelike mense. Baie gasvry.

Andre D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ervaring.

Baie netjies, ruim, naby alles.

Sanette R - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette R
Gesin met tieners

Ons het heerlik gebly!

Ek sal die verblyf altyd weer gebruik. Pragtig en modern, naby alles!

Lauretta E - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauretta E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks en modern!

Baie luukse verblyf! Georganiseerd en vriendelike personeel. Baie sentraal en loopafstand van baie restaurante. Baie beslis die moeite werd!

Reney V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Reney V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

Sal definitief weer by 2 Die Laan bespreek, baie moderne en gerieflike kamers. Definitief ons verwagtinge oortref! Divine! Vriendelike diens.

Nanette S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nanette S
Gesin met klein kinders

Baie luuks en heerlik gebly.

Die eenheid is baie luuks en netjies. Vriendelike diens gekry en daaglikse skoonmaakdienste was bonus. Veral die koffiemasjien geniet!

Jaco D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco D
Gesin met tieners

Luuks en ruim.

Moderne nuwe verblyf. Baie ruim en luuks toegerus. Goeie sekuriteit. Taytum by ontvangs was voorbereid vir ons aankoms. Elektrisiteit was Sondagoggend af maar dit is binne 10 minute reggestel nadat ons die diensnommer geskakel het. Vriendelike en professionele diens.

Richter L - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Modern, luuks en baie aangenaam.

Aangename verassing. Luuks met pragtige interieur. Wonderlike ondervinding.

De Haas Living @ Die Laan 2's terugvoer

Hello Gys, baie dankie en ons is vreeslik bly jy het jou tyd met ons geniet.

Groete
Dewald

De Haas Living @ Die Laan 2
Hilda E - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda E
Gesin met tieners

Luukse, moderne verblyf.

Pragtige, luukse, moderne verblyf, lieflike buite-area in beste ligging! Dankie Dewald vir jou puik vriendelike diens. Wens ons kon langer bly!

De Haas Living @ Die Laan 2's terugvoer

Baie dankie Hilda,

Dit was 'n groot plesier om julle as gesin te kon huisves. Dankie vir die bietjie reën wat julle uit die noorde saam gebring het.

Groete,
Dewald

De Haas Living @ Die Laan 2
was R1 600
Vanaf R1 120
per nag (plek vir 2)
was R1 600
Vanaf R1 120
per nag (plek vir 2)
was R1 600
Vanaf R1 120
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Die Laan, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAM5oE6TsgGFbAdDO6dCcCKt0GV7WUGaK3nuIlsGn42VQWAuT50S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600, nou Vanaf R1 120  per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 2 Die Laan Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.9386025 18.8647794
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!