De Herberg Gastehuis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Nelie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Zelda M - Mrt 2023
Algehele gradering
Eienaars vriendelik en behulpsaam. Kamers gerieflik en skoon.
Francois S - Apr 2022
Algehele gradering
Fantasties. Sal weer daar oorslaap.
Philip B - Nov 2021
Algehele gradering
Die mure in die kamer dop af. Ceiling seker 50 jaar gelede geverf. Vensterrame baie vuil, kantgordyn wit maar bruin van vuilis. Die gaste lawaai van vroegaand tot laat.
Maurice V - Feb 2021
Algehele gradering
Baie gasvry.
Stanley Motlhatleho K - Des 2020
Algehele gradering
The couple were very friendly.
Lees meerJaco Z - Nov 2020
Algehele gradering
Goeie oornagplek
Doris H - Aug 2019
Algehele gradering
Lekker privaat. Al is dit op die hoofpad is dit baie stil in die kamer.
Jonathan E - Apr 2019
Algehele gradering
Polite, helpful and excellent care of the room daily.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gaaf, behulpsaam en uitstekende daaglikse kamerdiens.
Dis 'n amazing plek om by te bly, gerieflik, skoon en goeie geriewe. Veilig en betroubaar. Gaaf en wonderlike ervaring met almal daar.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Neels H - Okt 2018
Algehele gradering
We felt relaxed during our stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het ontspanne gevoel tydens ons verblyf.
Die kamer was gesellig en gemaklik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Pierre V - Mei 2018
Algehele gradering
Vriendelik en skoon.
Pieter V - Des 2017
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Jannie M - Sep 2017
Algehele gradering
Voldoende
Johan V - Jul 2017
Algehele gradering
Vir die bedrag is dit die moeite werd.
Jolene T - Okt 2016
Algehele gradering
Pragtige, rustige plekkie.
Gerhard V - Feb 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld maar in 'n besige straat!
Lilly V - Nov 2015
Algehele gradering
Recommended.
Riana P - Nov 2015
Algehele gradering
Baie netjies en die eienaars is baie gasvry!
Marie S - Aug 2015
Algehele gradering
Die verblyf was uitstekend, baie netjies en vriendelik.
Johann S - Okt 2014
Algehele gradering
Skoon & netjies.
Anelia K - Sep 2014
Algehele gradering
Absoluut wonderlik!
Christa B - Okt 2013
Algehele gradering
Netjies en baie aangenaam - dit voel soos 'n huis weg van die huis af! Wat 'n aangename ervaring!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Moses Kotane-straat 22, Bethal, 2310, Mpumalanga