Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Hoek Huisie

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janneke Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir De Hoek Huisie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Henk V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende veilige blyplek.

Dit is een van die meer aangename gastehuise van die wat ek by tuisgegaan het. Die ontvangs was vriendelik, en die plek was super skoon. Ons is deur die gastehuis geneem, met 'n verduideliking van waar alles geplaas is en die prosedures vir beurtkrag en indien die waterdruk afneem, is verduidelik. Ons is selfs 'n braaier aangebied indien ons sou wou braai. Vir die persoon of paartjie wat Clarens en die omgewing wil gaan verken, is hierdie die ideale basis. Dit is naby die Dihlabeng Mall geleë met 'n groot verskeidenheid eetplekke en winkels. Die gastehuis is geleë in 'n stil en veilige buurt. Definitief hoogs aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Hoek Huisie se terugvoer

Baie dankie Henk. Dit was heerlik om julle by ons te hê en julle is enige tyd welkom by De Hoek Huisie.

De Hoek Huisie
Cherie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cherie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier in warm Bethlehem.

Die kuier was gemaklik en alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Die ontvangs van die eienaars was vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Hoek Huisie se terugvoer

Dankie Cherie. Hoop om julle weer by ons in Bethlehem te ontvang.

De Hoek Huisie
Tommie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommie V
Enkelreisiger

Baie skoon en netjies. Moeite gedoen met loadshedding.

Baie skoon en netjies, alles is daar wat nodig is. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Hoek Huisie se terugvoer

Baie dankie Tommie, ons sien daarna uit om jou binnekort weer by De Hoek Huisie te ontvang.

De Hoek Huisie
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koedoesingel 49, La Provance, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46f10064b8a3e34284baf96c5f74cdb480b542bb69f89acf980b3aabe9bb94b883172844d8305c411ff61dce57f8b60e37f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 49 Koedoe Singel La Provance 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.248918695164 28.314001962566
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem