Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Hoek Huisie

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koedoesingel 49, La Provance, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

De Hoek Huisie is 'n lieflike selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Bethlehem in die Vrystaat. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat uit die stad wil ontsnap.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n konvensionele oond, mikrogolfoond, ketel, yskassie, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met DStv-kanale, Netflix en Showmax. Gaste moet hul eie intekenbesonderhede gebruik. Daar is ook gratis WiFi en 'n UPS vir rugsteunkrag tydens kragonderbrekings.

Buite is daar 'n braai-area en 'n gemeenskaplike swembad.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by De Hoek Huisie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir De Hoek Huisie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janneke Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 4

Ligging

  • Koedoesingel 49, La Provance, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink De Hoek Huisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koedoesingel 49, La Provance, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46f10064b8a3e34284baf96c5f74cdb480b542bb69f89acf980b3aabe9bb94b883172844d8305c411ff61dce57f8b60e37f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 49 Koedoe Singel La Provance 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.248918695164 28.314001962566
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem