- 8 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Drostdy Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
De Hoek Manor is ideaal geleë in die historiese sentrum van Stellenbosch, wat dit perfek maak vir langtermynverblyf, naweekwegbreke en sakereise.
Die gastehuis beskik oor 5 en suite-slaapkamers met twee enkelbeddens of koninggrootte-beddens. Elke kamer is toegerus met lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, yskaste en 'n TV. Om beurtkrag te bekamp, is die eiendom toegerus met omsetters, sonpanele en batterye.
Een slaapkamer, die Tuinkamer (Kamer 5), is gerieflik geleë op die grondvloer, ideaal vir gaste wat maklike toegang benodig.
Die oorblywende vier slaapkamers is bo geleë. Let asseblief daarop dat daar geen hysbak is nie.
Om die Tuinkamer te bespreek, beveel ons aan dat u ons vooraf kontak om beskikbaarheid na te gaan.
Kafees, restaurante, ontwerpersboetieks, museums, plaaslike handwerkwinkels en die Universiteit van Stellenbosch is almal binne loopafstand van De Hoek Manor.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, ondervloerse verhitting, 'n yskassie, TV en koffie- en teemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Geen kinders jonger as 8 jaar word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

Bad, Stort, Toilet

Elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, ondervloerse verhitting, 'n yskassie, TV en koffie- en teemaakgeriewe in. Dié kamer is rolstoelvriendelik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Geen kinders jonger as 8 jaar word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en beskik oor 'n en suite-badkamer. Ander geriewe sluit lugversorging, ondervloerse verhitting, 'n yskassie, TV en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Geen kinders jonger as 8 jaar word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ilzebet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Spaar op jou verblyf
Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.
Wat jy moet weet
- De Hoek Old Oak Kamer
- B&B
- De Hoek Historic View Kamer
- B&B
- De Hoek Tuinkamer
- B&B
- De Hoek Vineyard Kamer