De Hoop in Plett
8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Cordovan Crescent, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
De Hoop in Plett is 'n dubbelverdieping-vakansiehuis in Plettenbergbaai, 'n kusdorp op die Tuinroete in die Wes-Kaap. Dit is net 200 meter van die strand af geleë en is ideaal vir gesinne of groepe vriende. Dit bied moderne gerief, ruim ruimte en 'n tikkie kusbekoring.
Die huis bestaan uit 4 slaapkamers en 4 badkamers, met slaapplek vir 8 gaste. Die eerste en tweede slaapkamers is ingerig met koninggrootte beddens, elk met 'n en suite-badkamer met beide 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer het ook 'n koninggrootte bed, terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Beide gastebadkamers is toegerus met storte. 'n Buitestort is ideaal om af te spoel na 'n dag op die strand.
Op die onderste verdieping beskik die leefarea oor 'n sitkamer met 'n TV en gemaklike sitplek. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, ketel, broodrooster en mikrogolfoond, sowel as 'n skottelgoedwasser, tuimeldroër en wasmasjien vir ekstra gerief.
Bo lei 'n tweede sitkamer en kroeg na 'n groot dek met tuin- en gedeeltelike see-uitsigte, wat 'n ideale plek bied vir vermaak of ontspanning na 'n dag in die son. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering.
Met Robbergstrand net 'n kort entjie weg en Plettenbergbaai se restaurante, winkels en besienswaardighede binne 'n 10 minute-rit, is hierdie huis 'n goeie basis om die Tuinroete te verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Lindsay Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 7
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 4 Cordovan Crescent, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Cordovan Crescent, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang