LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+11
Selfsorg in Durbanville

De Kleine Herberg   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Hlumisa Engineering Service P
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Aug 2026

Good value. Nice and clean, enjoyed my stay, host very friendly, good value, will recommend to friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilary S
Lang verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Comfortable and enjoyable. Perhaps off-street parking would make it 6 stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
De Kleine Herberg
Glad you had a good time. Hope to see you soon.

Callie S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Lekker gerus in 'n veilige en stil omgewing. Amanda het ons hartlik ontvang en selfs oor die naweek bederf met 'n vars gebakte broodjie. Sy was ten alle tye bereid om, indien nodig, iets ekstra vir ons te doen. Ons kan die plekkie met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Heerlik gekuier by die vriendelike gasvrou. Die rooi windpomp blikkie bederf was heerlik. Verblyf was smaakvol gemeubileer en het ons tuis laat voel soos by ons huis. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
De Kleine Herberg
Dankie Susan. Altyd welkom.

Piet V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2026

Baie tevrede. Dit was aangenaam om hier te bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jo W
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lovely. Lovely, quiet location. Exactly what we needed. The host was in good contact and the kitchen had more appliances than mine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
De Kleine Herberg
Thanks Jo. Always welcome!

Cecile M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

My kuier by De Kleine Herberg was baie lekker. Ek sal vir seker weer daar inboek. Ek is baie vriendelik ontvang deur die gasvrou van De Kleine Herberg en het my verblyf daar baie geniet. Dis 'n baie mooi en gerieflike gastehuis, en dis in 'n stil area van Durbanville geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
De Kleine Herberg
Dankie Cecile. Bly jy het jou tydjie by ons geniet. Altyd welkom.

Cilliè B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Baie lekker gebly, sal definitief weer kom. Ons bly altyd baie lekker by Amanda-hulle as ons af kom Kaap toe. Sal weer die Kleine Herberg kies volgende keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
De Kleine Herberg
Dankie. Altyd welkom.

Dr Jackie V
1 nag
5.0
Nov 2021

Die beste! Dit is in my opinie die beste verblyf wat ek ooit ondervind het! Skoon en netjies met al die geriewe wat jy nodig het! Ongelooflike waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
De Kleine Herberg
Dankie Jackie! Altyd welkom.

Wihan V
Lang verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Aug 2021

Ek was in Kaapstad vir werk en het by De Kleine Herberg gebly. Dit was uitstekend. Die Krugers het agteroor gebuig om my te help met enige navrae. Alhoewel dit nie deel was van die paket nie het ek 'n paar keer pannekoek gekry. Ek sal hul verseker weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
De Kleine Herberg
Dankie Wihan. Altyd welkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 12 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

14 Uintjie Close, Vierlanden, Durbanville, 7550, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a0ec8ec17e578e5c7814133f06d352401c2225b50f2d60e9cbbafa959a3110831f72b55e298e3b823498ee2f9eca7cac669?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 14 Uintjie Close Vierlanden 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.804010637712 18.659068644046

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang