Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Kraal Tent Accommodation

Tentekamp

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Meiring Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 32 resensies vir De Kraal Tent Accommodation
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
4.3/5
Charlize M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlize M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kuier was vreeslik lekker en rustig.

Ons het 'n baie lekker naweek gehad, om geen elektrisiteit te gehad nie was vir ons baie lekker, ons kon afskakel van die alledaagse geraas en besige lewe. Daar is genoeg om mee klaar te kom, 'n gasstoof, ons het net ekstra liggies gevat, verder kan ons nie kla nie, sal beslis weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Helena S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dag voor die tyd vertrek.

Beddens swak, baie spinnekoppe, voor die tent net dagga plante, stort koud na tweede aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B

Gesellig en Rustig.

Kon rustig onspan en die stilte rondom ons geniet. Alles wat nodig is om te kamp en meer is daar. Kombuis- en badkamergeriewe is baie good en gebruikersvriendelik. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda M
Gesin met tieners

Relaxed and comfortable.

Perfect place to stay for Meiringspoort 1/2 marathon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vino G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vino G
Gesin met klein kinders

Teens become restless due to the absence of technology. But nice to chill and get away from everything.

If you enjoy alone time just with nature and away from people, this is just for you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judy V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Judy V
Gesin met tieners

Ons was teleurgestel.

Krag was 'n probleem, geyser was net kort rukkies warm, beddens ongemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucelle W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lucelle W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig - egte safari-ervaring.

Vriendelike diens. Lekker sentraal aan menige besienswaardighede. Bietjie aandag aan die tuin sal dit werklik 'n 5-ster ervaring verseker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-ann G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n wonderlike avontuur.

Was baie mooi daar, met 'n prag uitsig, was regtig uit en uit die moeite werd! Glamping is deesdae die inding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf sonder fieterjasies teen sakpasprys.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette W
Gesin met tieners

Onvergeetlike ervaring rustigheid was heerlik.

De Kraal is voorwaar 'n plek wat ek vir enige een kan aanbeveel rustigheid netjies veiligheid ontspanne. Beslis meer as waarde van geld word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Craig S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Craig S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Interessante ervaring.

Het dit baie geniet. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met tieners

Die fasiliteit was baie netjies.

Die verblyf is werklik oulik. Die ligging van die verblyf is net nie goed nie, baie padgeraas. Die nag was daar ook geweldig baie geraas van mense wat partytjie gehou het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Baie geoie waarde. Was lekker om buite die dorp te bly met die KKNK.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewald E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moeite werd.

Ek sal dit enigetyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erik O - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erik O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamp in luuksheid

Hierdie is die ideale plek om te ontspan. Dit was kamp op sy beste en die gasheer en gasvrou het uit hul pad gegaan om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Dit was 'n wonderlike ervaring om so in die natuur te kon bly. Sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter N - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jy kamp sonder sukkel.

Lekker kamp atmosfeer met alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronell K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell K
Gesin met tieners

Dit was baie lekker gewees. Ideaal vir 4 persone.

Ons het baie lekker gebly. Dit is die mooiste uitsig oor die landerye. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya O - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya O
Saam met vriende

Dit was amazing, ons het 'n wonderlike aand daar geniet!

Ons sal De Kraal beslis aanbeveel en weer daar oorbly. Dit was 'n fantastiese ervaring in die tent en die uitsig is asemrowend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marleen B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleen B
Saam met vriende

Amazing concept. Beautiful stay.

From the first moment we were welcomed very warmly at De Kraal. Meiring showed us around and offered us a welcoming ice cold beer, which was so appreciated by our road weary souls. We were so taken by the place we re-arranged some plans to stay an extra night. The place is really lovely, quaint and functional - and for tented accommodation it has every amenity you could possibly require, with attention to details. It was an awesome pit stop and I would definitely recommend a stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik en ons het lekker gerus tussen ons bedrywighede deur.

Ons is vriendelik ontvang en alles was netjies en skoon. Goeie waarde vir geld en iets anders. Ons kan die verblyf aanbeveel en sal self weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melisa L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melisa L

Dit was baie lekker maar net bietjie te naby aan die pad so jy kan die motors hoor verby ry.

Dit was baie lekker maar net bietjie te naby aan die pad so jy kan die motors hoor verby ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lurinda D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lurinda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, uniek en baie ontspannend.

Ons het ons aand vreeslik geniet! Die braai-area het ons dadelik opgewonde gemaak! Ons het die atmosfeer baie geniet en die meeste gemaak van buite ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Douw S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Douw S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A bush at home.

We found De Kraal very relaxing, peaceful and, on a level, quiet. It was quite refreshing to be in accommodation that used only battery and/or solar power and gas. The cell phone charging system was especially clever. If we had one complaint it would be the road noise. Not a big issue, but still audible for both vehicles and pedestrians. We will, however, most certainly consider De Kraal when in Oudtshoorn again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamp in styl.

De Kraal Tent Accommodation was 'n welkome verrassing aangesien dit ons eerste "tent" akkommodasie ondervinding was. Die area is pragtig ingerig met alles wat mens kan nodig hê. Ongelukkig was daar geen kragprop vir 'n haardroër nie so die haarstyl is al wat deurgeloop het. Die verblyf was heerlik en die uitsig oor die plaas is pragtig. Ons het baie lekker gebly en die eienaars is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Kraal Tent Accommodation se terugvoer

Baie dankie Maryke, ons hoop om julle weer te sien.

De Kraal Tent Accommodation
Tanya K - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Tanya K

Daar was baie modder en son en stof en vir die rede sal ek dit liefs vermy in die toekoms.

Ouens, die een moet julle "skip" as jy nie 'n "happy camper" is nie. Alles was nie sleg nie, maar daar is een gemeenskaplike kombuis vir beide tente wat redelik vuil (vol stof) is. Die tente word net aan een groep verhuur soos ek dit verstaan. Dis 'n grondoppervlak na die kombuis toe en pure modder wanneer dit reën (natuurlik reën dit nie altyd nie). Dit reën by die tente in (as dit hard reën) en daar is niks (soos 'n mop) om die tent mee skoon te maak. Die ligte in die tent is effens swak. Die eienaars se honde het in die kar gespring met aankoms en in die kar gemors (geplas). Daar is dan net een ronde tafel wat een nie kan skuif nie. Dus is dit nat in die oggende en vir die res van die tyd is die son lastig. Daar was 'n sambreel aan die tafel vasgemaak, wat die wind omgewaai het en die sambreel het gebreek, en die sambreel was nie vervang nie. Selfs met die sambreel was die son lastig, omdat een nie die sambreel kan skuif nie. Die feit dat daar nie krag is nie word redelik goed weggesteek en het ons dit eers op nommer 99 agtergekom. Daar was te min meubels en ek sou graag stoele op die dek wou sien (waarvan daar een baie heilige stoel was). Die eienaars is vriendelik en behulpsaam en het gereeld vars beddegoed en handdoeke aangebied. Die gas geiser se gas het op een stadium opgeraak, maar was vinnig vervang. Die beddegoed was skoon en mooi en daar is genoeg warm komberse. Ons het op geen stadium onveilig gevoel nie, maar daar is geen veiligheidshulpmiddels nie en een se waardevolle besittings sluit jy liefs in die kar toe. Natuurlik kan 'n tent nie sluit nie. Die venue is dalk eerder vir die "backpacker" of jonger geslag ... Verseker nie vir die "faint-hearted" nie. Dis ook baie naby 'n besige pad wat dalk 'n bietjie raas as jy vroeg gaan slaap. Dit raak lekker stil later in die aand. Ek sal die een nie aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maureen O - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maureen O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut die geld werd.

Ons is vriendelik ontvang met ons aankoms en het dadelik veilig gevoel. Het motorprobleme gehad en eienaar het uit sy pad gegaan om ons te help. Tineke en haar man het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel. Ek sal De Kraal enige tyd aanbeveel. Dis rustig, stil en die uitsig is asemrowend. Ons sal beslis weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alwyn V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Iets besonders en 'n absolute vreugdevolle ervaring!

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie D
Gesin met tieners

Lekker gebly.

Die beddegoed was skoon maar kombuiskas was stowwerig. Lappies en vadoek was vuil. Braai was vol as. My man moes dit eers skoonmaak voor ons kon braai. Die warmwatersakke was baie oulik! Sou graag meer beligting wou hê. Dalk 'n lampie vir elke tent en nog vir die kombuis-area en tafel. Ons was nie voorbereid vir kamp sonder elektrisiteit nie. Dalk kan jul kopflitse voorsien of net gaste waarsku om hul eie flitse ens te bring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Kraal Tent Accommodation se terugvoer

Hi Melanie,
Ons is baie jammer dat julle nie lekker by ons gebly het nie. Sal aandag aan alles gee. Op al die advertensies waar De Kraal adverteer word, word daar duidelik gesê dat daar geen krag is nie. Ongelukkig omdat dit buite is, word alles baie gou maar weer vol stof, en kan nie veel daaraan verander nie.
Groete
Tineke

De Kraal Tent Accommodation
Klasie C - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klasie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Baie oulike plek om tuis te gaan en die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Die stort se water kan bietjie warmer wees ...

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonie R - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie R
Gesin met tieners

Ek en my seun het aan die SURVAL MTB CHALLENGE kom deelneem.

Weereens baie aangename verblyf in 'n netjiese woonplek en rustige omgewing. Sal definitief weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roy P - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Roy P
Enkelreisiger

Down to earth accomodation.

Camping style accomodation just outside Oudtshoorn. Suitable for mountain bikers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonie R - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie R
Gesin met tieners

Pragtige skoon akkommodasie met die nodige geriewe.

Ek en my tiener seun het Vrydag en Saterdag daar oorgeslaap, aangesien hy Saterdag aan 'n bergfiets-wedren daar deelgeneem het. Asemrowende uitsig oor plase en berge. Eienaars was baie behulpsaam en vriendelik, seker omdat ek vrou-alleen met my seun daar was. Baie ekstra aandag is aan ons behoeftes gegee. Veilige omgewing. Ek sal dit vir enige een aanbeveel en ek sal self weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Kraal, Buffelsdrift, , Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg3MjM4OWUwLTVmZWUtNDIwYS1hZWY0LWZlNGU0ZDNkMmQ3MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 De Kraal, Buffelsdrift Schoemoenshoek 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.536405439806 22.244158689499
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem