St. Francisbaai Akkommodasie by De Lange Home | LekkeSlaap
+13

De Lange Home

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Candlewood Singel, , St. Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 500 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

De Lange Home is 'n ruim huis wat in Marina Village in St Francisbaai geleë is. Dit is in 'n kompleks met 24 uur-sekuriteit.

Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 volledige badkamers, 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer. Die slaapkamers op die onderste verdieping het skuifdeure wat lei na die beskutte, privaat swembadjie en braaigeriewe. Linne en handdoeke word voorsien.

De Lange House is net 'n entjie se ry, sowat 2 km, vanaf winkels en restaurante. Dit is ook naby 'n paar strande. Doendinge in die omgewing sluit fietsry en branderplankry in.

Slaapplek

’n Bespreking by De Lange Home sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 8 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xDubbelbed
1 xKoninggrootte-bed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir De Lange Home
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Candlewood Singel, , St. Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink De Lange Home het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Candlewood Singel, , St. Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ3ZWUzODFhLTcwNzctNGI5MC05NDZkLTcwZWU4YjE1OGYwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R7 500  per nag (plek vir 7) 1 5 1 5 Candlewood Crescent Marina Village 6312 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.14685787945 24.82610543251
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za