LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Oude Kasteel Guesthouse and Country Cottages | LekkeSlaap
+50

De Oude Kasteel Guesthouse and Country Cottages

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Riebeek-straat 23, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De Oude Kasteel Guesthouse and Country Cottages is sentraal in Riebeek-Kasteel geleë. Die gastehuis is ideaal geleë, naby restaurante, winkels en geriewe in die middedorp.

Akkommodasie by De Oude Kasteel Guesthouse and Country Cottages beskik oor 1 hoofhuis en 2 aparte kothuise. Die kamers wat in die hoofhuis geleë is beskik oor en suite-badkamers. Die hoofhuis het 'n goed toegeruste kombuis, leefarea met 'n kaggel en 'n klein plonspoel, braai, vermaakarea en tuin buite.

Die kothuise is in die tuine geleë en bied slaapplek vir 2 tot 6 gaste. Die eenhede beskik oor 1 of 3 en suite-slaapkamers. Elke kothuis het 'n oopplan-leefarea met 'n kaggel en 'n goed toegeruste kombuis.

Klein en goed gemanierde troeteldiere is welkom, mits dit vooraf gereël word. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die huise is stapafstand vanaf Riebeek-Kasteel se middedorp waar gaste kan wynproe, bierproe, olyfproe, voetslaan en inkopies doen.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir De Oude Kasteel Guesthouse and Country Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • Van Riebeek-straat 23, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Oude Kasteel Guesthouse and Country Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Riebeek-straat 23, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjlDqKWaYdu4Xzau2VPYABM8mEbO0nOWiTsqnc1SVy5YLrH6Ayu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 23 Van Riebeek Street Riebeek-Kasteel 7300 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -33.38507 18.89956
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!