Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Oude Kasteel Guesthouse and Country Cottages

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Bridget Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 16 resensies vir De Oude Kasteel Guesthouse and Country Cottages
Netheid
4.6/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.8/5
John D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
John D
Saam met vriende

Somewhat disappointed with the service, but good location and comfortable accommodation.

It was average. No WiFi. Bed not made up in the hallway with bed linen. Short of wine glasses. Limited parking!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle M
Gesin met tieners

Was 'n rustige plek om te bly. Was lekker om die honde saam met ons te hê.

Ons het die huis baie geniet. Alles was loopafstand van die huis. Die swemplek was baie lekker om af te koel. Die huis was ruim en rustig. Ons honde het die groot tuin baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magri P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magri P
Saam met vriende

Loved the old charm of the house.

Pleasant little place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar was nie WiFi of 'n swembad soos deur die website aangedui nie.

Daar is nie WiFi nie! 3G sein is ook maar swak wat dit moeilik maak. Die swembad wat gelys is op die blad is, is nêrens te vinde nie. Die parkeer area is onder klomp laag hangende bome, 'n groot kar gaan nie daar in kom nie. Die kamer is heel mooi, maar nie die geld werd nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bridget was baie vriendelik en het my al 'n dag voor ons verblyf gekontak om reëlings te maak om ons te ontmoet vir inklok.

Dit was 'n silwerskoon en 'n aangename ondervinding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Peter S
Saam met vriende

Lovely, comfortable house but not in the heat.

The house is big and comfortable. Lovely braai and outdoor area with a splash pool. We chose a weekend with extreme heat which is not the owners fault. However, the bedroom windows face directly onto the street and wooden shutters provide privacy. There are no curtains so you cant sleep with the windows open and the ceiling fan was very noisy, too noisy to sleep. One bedroom only had a bath en-suite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Veronica B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely accommodation, except the fan was not suitable for 40+ December temperature.

Fan was a problem, and on a busy road.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cassie M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Cassie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cottage great. Badly stocked though.

Cottage was great. Bathroom lovely. Kitchen badly stocked. Was advertised as self catering. A microwave is not self catering. No pan. No pot. No hotplate to cook on. Made eggs in electric wok with no egg lifter. Toaster doesn't work. The barstools at kitchen counter is the same hight as the counter so you can't eat there. Only small 2 seater couch for one person. Needs additional lounge chair, braai facilities, well a car wheel rim on 4 legs does not make braai facilities. No braai fork or tongs. The cottage bedroom window is right on a loud crazy busy road. Motorbikes on Sunday afternoon roaring by. People walking in street talking. Suggestion: Board window up. Don't need it. Lounge door enough. Gate can't lock so car is vulnerable from street during the night. So is cottage. I know it's a small town and they believe it won't happen but it can. Not safe. Some owners don't actually know what is required standard wise and you should assist them. As a 3 x guesthouse owner from Cape Town I can assure you that we get inspected before we can advertise in publications and to make sure that the ads are correct and factual. If you read the previous complains they are basically the same. Nothing was done. The owner was great, friendly and even allowed us into the cottage 3 hours before checkin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries P

Die ou huis is prakties en het alles wat nodig is vir 'n heerlike verblyf.

Die huis was baie mooi skoon en netjies en is 'n tipiese ou huis wat jy sou verwag om aan te tref in a dorpie soos Riebeek-Kasteel. Ons was dankbaar vir die braaigeriewe en was binne loopafstand van die oulikste restaurant af. Voorwaar 'n LekkeSlaap-plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Die verblyf was alles wat ons nodig gehad het - soos meeste plekke in Riebeek, stapafstand van alles. Die plekkie was ruim en netjies met 'n tuin met wonderlike vrugtebome. Miskien nie so romanties en deftig soos wat die naam voorgee nie, maar nogtans fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pat B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pat B
Saam met vriende

It was a great place to stay.

It was great that it was self-catering and we had the use of the entire house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel F

Gerieflik, netjies en skoon.

De Oude Kasteel is 'n pragtige gastehuis. Ons het beide die huis en wittebrood eenheid bespreek. Gerieflik geleë en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Oude Kasteel Guesthouse and Country Cottages se terugvoer

Thank you, Liezel. I am so glad you enjoyed your stay.

Warm regards,
Bridget

De Oude Kasteel Guesthouse and Country Cottages
Magda F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda F
Gesin met klein kinders

Lieflike verblyf.

Skoon en netjies. Rustige atmosfeer en diere vriendelik. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Oude Kasteel Guesthouse and Country Cottages se terugvoer

Thank you, Magda.

De Oude Kasteel Guesthouse and Country Cottages
Louma E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louma E
Saam met vriende

Heerlike rustige wegbreekplekkie!

Heerlike stoepkuiers, ten spyte van die braaigeriewe wat bietjie klein is. Rus vir die siel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Janine W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tarief te hoog vir wat jy kry terwyl ons in ander plekke oornag het met lugversorging en TV vir goedkoper.

Ons het geboek vir 4 nagte maar slegs 3 nagte gebly en toe maar besluit om te ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Riebeek-straat 23, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeXrGqi5pqup6fZCGfhlTpSYGh8c6fKVXFKn4ZwfyRwV3lpQV5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 23 Van Riebeek Street Riebeek-Kasteel 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.38507 18.89956
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem