De Oude Kothuis
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schietfonteinplaas 53, De Wildt, 0251, Noordwes
- Vanaf R970 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
De Oude Kothuis is in De Wildt-distrik, 'n dorp 40 km noordwes van Pretoria, en 15 km vanaf Hartbeespoortdam. Dit is die perfekte oornagverblyf of naweekwegbreekplek vir gaste wat uit die stad wil wegbreek. Die eienaars woon op dieselfde perseel.
Die verblyf word gebied in 3 gastekamers.
Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n stoep met sitplek.
Daar is gemeenskaplike braaigeriewe.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Carol Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Schietfonteinplaas 53, De Wildt, 0251, Noordwes
- Gaste dink De Oude Kothuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schietfonteinplaas 53, De Wildt, 0251, Noordwes