Paternoster's De Oude Muragie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Hanlie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 114
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Elroy A - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Olivia P - Apr 2024
Algehele gradering
Gesellig.
René T - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik gekuier, lieflike plek.
Magda V - Feb 2024
Algehele gradering
Magical.
Emil C - Feb 2024
Algehele gradering
Beste vakansie in 30 jaar.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Emil
Dit is wonderlik om sulke terugvoer te kry.
Ons gaan die huisie bietjie opknap gedurende Maart, dan is julle altyd welkom.
Mooi jaar verder.
Hanlie
Johann B - Jan 2024
Algehele gradering
Alles was goed net jammer die DSTV is nie die vol een nie. Kon glad nie golf of.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Johann
Jammer daaroor. Dis maar keuses wat ons moet maak om verblyf, ekonomies genoeg vir gaste te kan aanbied.
Groete
Hanlie
Liza H - Jan 2024
Algehele gradering
Patternoster is voorwaar 'n pragtige plek.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Baie dankie vir terugvoer, Liza.
Leezal V - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderful.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Leezal,
Thank you for your kind review and your personal email to me.
We appreciate your good recommendation.
Hanlie
Jenefer N - Des 2023
Algehele gradering
I highly recommend De Oude Muragie to anyone.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Jenefer,
You are always welcome. Thank you for your kind review.
Hanlie
Michelle D - Des 2023
Algehele gradering
Relaxing. Good for a break away from the hustle and bustle.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Michelle,
Thank you for your review, I'm glad that you have enjoyed your stay.
You're welcome to contact me directly in future.
Hanlie
Annemarie D - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker, vriendelike ontvangs, uitstekende ligging, netjies.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Annemarie
Dis heerlik om sulke terugvoer te ontvang. Ek dra jou kommentaar ook aan Charlene oor. Jy is welkom om my in die toekoms, direk te skakel.
Baie mooi jaar word jou toegewens.
Hanlie
Luzanne B - Des 2023
Algehele gradering
An awesome weekend away for us.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Luzanne
Thank you for your review. Please contact us again for your next visit.
Kind regards
Hanlie
Annalise V - Nov 2023
Algehele gradering
Sielsbevredigend en.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Annalise
Ek is dankbaar as julle ook die atmosfeer so ervaar. Dit is 'n gunsteling huis vir heelwat gaste asook onsself en ons familie. Julle kan my direk kontak vir toekomstige besprekings, want ons het heelwat gereëlde gaste wat terugkom vir Vitamien See en Duin.
Groete
Hanlie
Cindy M - Okt 2023
Algehele gradering
Lieflike tuiste.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Cindy
Dankie vir jou vriendelike terugvoer.
Ons waardeer dit werklik en gaan poog om die huisie weer op te knap in die volgende maand of twee. Kontak gerus weer.
Groete
Hanlie
Patrick S - Okt 2023
Algehele gradering
Wonderful stay.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Patrick,
It was a pleasure and thank you for your good review. You are always welcome.
Hanlie
Rita H - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike vakansie wat ons lank sal onthou.
Lees meerPaternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Rita
Dit is nou 'n genot om jou terugvoer te lees. Jy voel soos ons oor die duin en die ongereptheid.
Baie dankie daarvoor.
Jul is baie welkom om weer te kom kuier, kontak my asb. direk.
Groete
Hanlie
Ewan J - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly in die oulike huisie.
Lees meerPaternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Evan,
Baie dankie vir jul pragtige resensie. Ek waardeer dit en ons is bly dat jul dit ook rustig gevind het. Jul is altyd welkom om weer te kom kuier.
Mooi loop, tot weersiens.
Groete
Hanlie
Sarel K - Jul 2023
Algehele gradering
Baie rustig.
Christelle V - Mei 2023
Algehele gradering
Baie rustig en ontspannend.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Dis wonderlike nuus.
Awie D - Mei 2023
Algehele gradering
Baie rustig, verskeie besienswaardighede in dorp. Inwoners vriendelik. Ontspannend.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Baie baie dankie. Ons kuier ook so om die stoep saam. Dierbare opmerking. Ons waardeer jul terugvoering. Kontak asb indien jul weer wil kom afpak. Groete Hanlie
Jeanette G - Mei 2023
Algehele gradering
Vredevol.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Dankie
Ek is so bly dat jul lekker gekuier het.
Maak weer so.
H
Erasmus H - Feb 2023
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Dankie vir die mooi terugvoer
Ek waardeer dit en kom gerus weer.
Groete
Hanlie
J G D - Feb 2023
Algehele gradering
Heel aangenaam.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Dankie
Enige terugvoer is vir ons belangrik. Die stortgordyne is aangespreek en daar was reeds 2 stelle nuwe gordyne in die linnekas. Dit is iets wat wel 6 maaandeliks vervang word en ek waardeer dat jul dit genoem het. Ek het dit laat vervang deur huishoudster.
Ongelukkig was die voorskrifte vir die opbou van die historiese gebou van so 'n aard, dat ons nie addisionele stoepe kon opsit nie. Ons gaan egter poog met die hernuweingsproses in Mei om te kyk wat ons kan doen om die braaigedeelte onderdak te kan kry.
Groete
Thys E - Feb 2023
Algehele gradering
Hierdie is 'n ideale instelling om 'n vakansie te geniet.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Thys
Al is dit lank na die tyd. Wil ek baie dankie sê vir jou terugvoer. Ons is nou by die huis. In die koudste koudste weer. Maar dis steeds lekker. Ons gaan as alles goedgaan die huis uitbou. En ons hoop om middel volgende jaar, klaar te wees.
Kontak gerus weer asb.
Groete
Hanlie
Edward B - Jan 2023
Algehele gradering
Baie aangename kuier.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Edward,
Weet jy hoe goed is dit om gereelde kliënte te hê wat terugkom na ons huis. Dit maak dat mens voel, die huis is nie net ons s'n nie, maar dat gaste voel, dis hul toevlugshawe, wanneer hul wil wegbreek. Dis spesiaal.
Maak weer so, jul is baie welkom.
Hanlie
Erika S - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlike kuier.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Erika,
Dankie, dis heerlik om goeie terugvoer te ontvang. Dit is lekkerder is om te weet dat julle dit geniet om daar te wees.
Colin Herman D - Nov 2022
Algehele gradering
Fabulous memories.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Colin,
Thank you for your friendly and good review.
Hope to see you again.
Kind Regards,
Hanlie
Lesley K - Okt 2022
Algehele gradering
Amazing.
Lee-ann J - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker, rustige kuier.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Dankie Lee-Ann, onthou jul is altyd welkom
Mooi bly, tot weersiens.
Hanlie
Joni C - Okt 2022
Algehele gradering
Awesome stay.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Joni,
Thank you so much for such a good review.
After such a long time of catering for guests, this review makes it all worth the while.
Kind Regards,
Hanlie
Keep safe.
Aletta V - Aug 2022
Algehele gradering
Eenheid is baie goed ingerig met mooiste see-uitsig en ligging fantasties.
Suzaan S - Aug 2022
Algehele gradering
Ons het so lekker gebly. Stapafstand van die strand en die huis was so skoon!
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Baie dankie vir die gunstige terugvoer.
Jul is altyd weer welkom!
Kontak gerus
Groete
Hanlie
Lindley R - Jul 2022
Algehele gradering
Awesome beyond words!
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Lindley
Thank you for your wonderful review.
Im am so glad that you have enjoyed your stay.
Please call on us again.
Best wishes
Hanlie
Braam D - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was net wat 'n mens nodig het om weer jou siel reg te ruk. Die huis is fantasties toegerus, baie netjies en veilig. Sal definitief weer wil gaan.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Ag baie dankie vir die wonderlike terugvoer.
Jul is altyd welkom en ek is so bly julle het dit geniet. Skakel of epos my gerus in die toekoms.
Groete
Hanlie
Gerjo D - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en gerus.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ek is so bly jul kon lekker kuier.
Kontak gerus weer. Mooi loop tot dan.
Hanlie
Marilu H - Apr 2022
Algehele gradering
Ons het toegang gehad na die hele huis en die balkon by die agter deur uit. Die dorpie is baie rustig en veilig, dit sal baie lekker wees as hulle a parkie vir die kinders het by die vakansie huise of ander kinderpret in die dorpie.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Eks so bly jul het dit geniet.
Jul is altyd weer welkom en kontak my gerus.
Dankie vir die goeie terugvoer.
Marquerite M - Apr 2022
Algehele gradering
Beautiful little cottage but not really wheelchair friendly.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Marquerite
The house is small, like a fisherman's cottage from the 1800s and it's on a dune. That also has its challenges. But I'm glad that you could get to enjoy your stay.
Petra W - Mrt 2022
Algehele gradering
Magical.
Lees meerPaternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Dis gaste soos julle wat ons laat aanhou en uithou. Baie dankie vir die goeie terugvoer, en ons sien uit om jul al 4 weer volgende jaar te sien. Mooi bly tot dan.
Monique E - Jan 2022
Algehele gradering
Meer as net amazing. Was onbeskryflik great.
Lee-ann J - Jan 2022
Algehele gradering
Kuier altyd lekker in Paternoster.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Baie dankie Lee-Ann vir die goeie verwysing.
Mooi bly.
Hanlie en Theo
Linde L - Jan 2022
Algehele gradering
Rustige week, reg vir die nuwe jaar.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Dankie Linde.
Jul is altyd welkom by ons huisie by die see.
Groete
Hanlie
Hagen B - Des 2021
Algehele gradering
Ons as gesin het dit vreeslik geniet, dis regtig goeie waarde vir geld, ek sal enigeen aanbeveel om daar te gaan kuier.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Jy maak ons harte sommer warm klop. Baie dankie vir die goeie terugvoer. Dit word opreg waardeer en jul is definitief welkom. 'n Geseënde Kersfees en 'n voorspoedige nuwe jaar word jul toegewens.
Bernadette T - Nov 2021
Algehele gradering
Very peaceful and nice.
Jaun-mari C - Nov 2021
Algehele gradering
Baie netjies en rustig. Dis die perfekte plek vir 'n wegbreek.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Juan-Mari
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Dit word waardeer. Jul is altyd weer welkom.
Groete,
Hanlie, Theo en Charlene
Maryna B - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Maryna,
Thank you for your review. You are always welcome at our house.
Kim H - Okt 2021
Algehele gradering
Enjoyable and memorable stay at Paternoster's De Oude Muragie
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Kim
Thank you for the wonderful review. It was also a pleasure to deal with you as a guest. You will always be welcome at our home on the dune.
Stay safe, till we talk again. I will share your good report with Charlene as well.
Once again. Thank you.
Lizle D - Okt 2021
Algehele gradering
Oulike plek en lekker gekuier.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Baie baie dankie.
Dis wonderlik om sulke terugvoer te ontvang. Ek waardeer dit en sal jul verwysing ook aan Charlene oordra.
Kom kuier gerus weer en voel vry om my direk te kontak via email.
Groete
Hanlie
Howard C - Sep 2021
Algehele gradering
Awesome place
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Thank you for the super review.
Remember you are always welcome at our house on the dune.
Jacob J - Sep 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer!
Jul weet jul is altyd weer welkom.
Groete,
Hanlie.
Sunel O - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker kuierhuis!
Lees meerPaternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Sunel,
Aangesien ons Wi-Fi onlangs geïnstalleer is, was die dagtariewe nie daarvoor ingereken nie. Sjoe, die muis situasie is sekerlik 'n seisoenale ding. Ons beplan om in Augustus daarheen te gaan met ons 2 Jack Russel honde. Glo my, dit is 'n vinnige oplossing vir die probleem. Ons sal in elk geval probeer uitvind wat die oorsaak is.
Dis eintlik so jammer dat die mense die ekologie so versteur, want ons het gehoor dat wanneer 'n slang erens opgespoor word, dit gevang en losgelaat word by Tietiesbaai omgewing, dit maak dat die muise se natuurlike vyande weggeskuif word en dan gebeur hierdie soort dinge.
Dit is 'n plattelandse dorp met heelwat fynbos en oop areas.
Ons sal kyk wat daar gedoen kan word.
Danie G - Apr 2021
Algehele gradering
Beautiful place - close to the beach.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Danie, ek bly dat jul die kuier geniet het.
Adrie L - Apr 2021
Algehele gradering
Was 'n bederf vir my ma.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Dankie vir die mooi, positiewe terugvoer. Ek sal jul waardeering aan Charlene oordra. Jul is altyd weer welkom. Ek wil noem dat ons 'n nuwe kaggel geïnstalleer het, en dit behoort nou heerlik te trek aan die nuwe skoorsteenpyp.
Winnette V - Apr 2021
Algehele gradering
Lieflike huisie vir ‘n klein gesin, maar die kaggel werk nie.
Lees meerPaternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Winnette
Ek stem saam, dit was nou 'n groot teleurstelling met die kaggel. Maar ons het 'n goeie elektrisiën gekry om dit te herstel. Daar het 'n groot fout ontstaan het met 'n plaat wat losgeskeur het binne in kaggel. Dit is herstel en hy verseker my dat alles nou 100% werk.
Indien jul, jul weg oopsien om erens in die Wintermaande weer te wil kom kuier, kan jy my gerus direk kontak. Ons bied vir jul 'n gratis nag aan vir die ongerief wat jul moes deurgaan.
Hoop jul sal dit in orde vind.
Groete
Hanlie
Michelle L - Apr 2021
Algehele gradering
Excellent stay, nice and close to the beach.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Thank you for the good review. You are always welcome.
Charmaine J - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Helena G - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik i.t.v. geriewe en baie goeie ligging.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Helena
Baie dankie vir die gunstige terugvoer en ek is so bly jul kon dit saam met die hondekinders geniet.
Kontak gerus weer met my as jul weer wil wegglip.
Groete
Hanlie
Astrid L - Mrt 2021
Algehele gradering
Like the last time we were there, it was so nice, we really enjoyed it.
Gerard S - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie gesellig in 'n ou vissershuisie.
Simonne W - Feb 2021
Algehele gradering
Lovely.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Simonne
Thank you for your good report. Please remember you are always welcome. Kind Regards Hanlie
Braam P - Jan 2021
Algehele gradering
Lekker.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Braam,
Dankie vir vriendelike terugvoer.
Ons wens jul 'n genotvolle en geseende jaar toe. Kontak gerus weer wanneer jul wil kom kuier
Groete
Hanlie
Adene H - Des 2020
Algehele gradering
Wonderful stay, so relaxing!
Marzaan V - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtige, netjies en goed ingerig. Lekker binne braai / kaggel. Help vir koeler aande. Lekker ‘cosy’.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Marzaan,
Hoop jul gaan 'n genotvolle jaar hê. Mooi wense van ons daar op die duin by die see.
Kontak gerus weer as jul wil kom kuier. Ek waardeer jul vriendelike kommentaar.
Groete, Hanlie.
Elbie H - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlik ontspanne.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Elbie,
Ons het weer verbeterings aan huisie gebring. Jul is welkom om my weer te kontak vir 'n kuiertjie.
Groete
Hanlie
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Sarah F - Aug 2020
Algehele gradering
Perfect weekend getaway.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
What a delight to get a review like this. I will convey the message to Charlene as well.
Thank you once again.
Hanlie
Tielman V - Jan 2020
Algehele gradering
Kuier was lekker. Nie veel meer te sê nie. Verskuilde aftrekkings het alles suur gemaak.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Beste Tielman
Dit is 'n algemene vereiste by instansies dat skottelgoed ten minste gewas moet word vir die nagaan wat gebreek of weggedra word. Die reëling is op n kennisgewingbord teen yskas en dit word in alle korrespondensie gemeld.
Vriendelike Groete
Charlotte K - Okt 2019
Algehele gradering
Goed ingerigte plekkie.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Charlotte,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer. Ons gaan hernuwingswerk doen voor die Desembervakansie, maar is nietemin bly dat jul als in orde gevind het. Charlene is ons steunpillaar en ek sal jou waardering aan haar oordra. Jy is welkom om in die nuwe jaar, direk met my kontak te maak indien jul weer 'n bietjie wil wegkom uit die stad. Mooi bly en weereens dankie vir goeie terugvoer.
Hanlie
Corrien J - Okt 2019
Algehele gradering
Rustig, mooi, skoon en die pragtigste huisie. Perfek vir enige iemand, met of sonder kinders.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Corrien
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Dit is wonderlik dat ander mense ons huis kan waardeer en geniet. Kontak gerus weer direk met my indien jul 'n bespreking wil doen. Weereens dankie vir die mooi kommentaar, ek sal jou waardering ook aan Charlene oordra.
Tot weersiens
Hanlie
Lenoray W - Sep 2019
Algehele gradering
Our family thoroughly enjoyed the peace, the location and the clean home with the quaint fisherman's home style touches.
Lees meerPaternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Leonoray,
You are welcome to contact me for a visit to our house in Paternoster.
Kind Regards,
Hanlie
Luzanne K - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker rustig, fantasties en dierevriendelik.
Kirsty V - Aug 2019
Algehele gradering
Lovely stay. Charlene is a gem.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Kirsty,
Thank you for your kindness to leave a good review. We appreciate it. We are so fortunate to have Charlene as a friend, we treasure her. Please come again.
Louise S - Jul 2019
Algehele gradering
Huis was netjies en goed ingerig.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Louise
Dankie vir jou positiewe terugvoer.
Dankie dat jul die probleem met kaggel verstaan het. Die tegnikus van Kaapstad gaan in die week aandag daaraan skenk. Dit is so iets kleins maar wat ons nie van geweet het nie. Die paneeltjie werk met 'n spesiale soort battery en dit moet vervang word. Ons was nie bewus van dit nie.
Ek hoop werklik dat daar weer eendag 'n geleentheid sal wees vir julle om daar te kan kom kuier.
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Leon V - Des 2018
Algehele gradering
Lovely, quaint, close to beach.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflik, sonderling, naby die strand.
Ons was 4 volwassenes en die enigste kritiek is dat die leefarea binne 'n bietjie beknop is. Andersins het ons ons verblyf geniet en ons het die buitebraai elke dag gebruik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Thank you for your kind review. It is so difficult to have kept the essence of the fisherman's cottage and modern furniture.
Kind regards
Hanlie
Basil W - Okt 2018
Algehele gradering
Lekker gesellige plekkie.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Baie dankie Basil, Dis lekker om te hoor en ja dit is werklik 'n unieke uitkyk wat iets anders insluit aangesien dit mens amper 'n 360-grade uitkyk gee oor Paternoster via die duin. Kontak my gerus weer.
Madu V - Okt 2018
Algehele gradering
Fantasies!
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Madu, ons het sommer vriende geword en jul is altyd weer welkom.
Dankie vir die mooi verwysing en ook jou persoonlike boodskappe. Dit is vir ons wat as n span poog om v jul n onvergeetlike tyd te reel. So goed om terugvoer te ontvang. Groot sëen word jul toegewens, tot weersiens.
Mark P - Sep 2018
Algehele gradering
Rustig, lekker en genotvol!
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Mark
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg. Jul is welkom en mooi jaar verder.
Vanda E - Sep 2018
Algehele gradering
Totally amazing, loved the town, will visit again.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Vanda, you are welcome and thank you for the good review. Keep safe, till we meet again.
Kind Regards,
Hanlie
Keith B - Sep 2018
Algehele gradering
Genotvol. Van die eetgerei nie ordentlik skoon nie en voorkamer te veel meubels in.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Ons het gehoop jul sal dit geniet. Aangesien dit 'n vissershuis is, kan ons egter geen uitbreiding doen om aan jul versoek te voldoen nie. Die Oude Muragie kan nie met 'n moderne woning vergelyk word nie, 95% van ons gaste is ingenome met ons huisie by die see.
Christelle K - Jun 2018
Algehele gradering
Die ideale skoene-uitskop-en-ontspan akkommodasie.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Ek is so bly. Dankie en ek sien uit om weer van jul te hoor.
Nathely K - Mei 2018
Algehele gradering
We had an awesome weekend at De Oude Muragie.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Nathely,
Thank you so much for the good review.
You are most welcome.
Please contact me again.
Kind regards,
Hanlie
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Mark P - Feb 2018
Algehele gradering
Rustig en stil.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Mark,
Baie dankie vir die terugvoering, ek waardeer dit vreeslik baie. Veral in die lig van die ongerief met water ensovoorts. Ek sal jul dank aan Helen en Charlene oordra. Dit beteken vir ons baie, en julle is baie welkom om my weer te kontak. Groete tot dan, Hanlie.
Yolande J - Jan 2018
Algehele gradering
Ons het 'n wonderlike rustige familie tyd saam spandeer.
Lees meerPaternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Beste Yolande,
Dankie vir jou terugvoer, ek het sommer trane in my oë. Dis so wonderlik as die vrede wat daar heers, deel van ons gaste kan wees. Dit was 'n voorreg om die huis vir julle te kon bied en julle sal altyd welkom wees.
Baie sterkte met die werk, dis groot sake daar by julle.
Groete vir almal tot ons weer gesels,
Hanlie
Danielle C - Des 2017
Algehele gradering
'n Lieflike rus naweek by die see.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer en die foto, jou terugvoer laat alles die moeite werd voel. Kom kuier gerus weer.
Karen S - Des 2017
Algehele gradering
Baie oulike plekkie!
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Karen, ek is net so jammer maar, toe ons destyds gerestoureer het was die erwe oop en kon ons strand van ons stoep af sien. Dit is darem net 2 min se stap van die strand af. Ons gaan volgende jaar agter uitbrei met 'n hout dek aan die huis, dan kan sal 'n mens mooi uitsig hê. Ek sal julle nooi vir 'n kuier.
Mariska L - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ons sien uit daarna om julle weer in die nuwe jaar te sien.
Janus S - Okt 2017
Algehele gradering
As jy wil rus, is dit die regte plek!
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Janus
Dankie vir terugvoering. Ek is so bly jul het dit geniet. Maak weer so.
Linda H - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was lekker.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Linda,
Dit is 'n probleem wanneer die wind in 'n sekere rigtig waai. Ons het reeds 'n nuwe kaggel aangekoop, en sal vervanging binnekort doen.
Hennie H - Aug 2017
Algehele gradering
Klein, maar gerieflike huisie.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Dankie vir jul terugvoering, Hennie.
Ek waardeer dit.
Groete
Hanlie
Micheline D - Jul 2017
Algehele gradering
Knus, ontspannend en gemaklik.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Beste Micheline,
Dankie vir terugvoer, ek is bly jul het dit geniet.
Mooi bly tot weersiens,
Hanlie
Santie H - Mrt 2017
Algehele gradering
Dit was pragtig en netjies, sal beslis weer gaan.
Chereen B - Feb 2017
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet en was baie beïndruk met die huis.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Dankie Chereen,
Ek glo jul het die fees en kuier geniet. Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Ons waardeer dit. As als goed gaan gaan ons later in die jaar bietjie mure ombou ensovoorts. Dus as jul volgende jaar kom kuier sal daar 'n paar nuwe dinge wees om te geniet.
Voorspoedige jaar vir jul verder.
Ansa S - Feb 2017
Algehele gradering
Pragtige huisie.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Ansa, ek is so bly jul het dit geniet. Jul weet jul is meer as welkom 'n volgende keer. Mooi loop.
Rene V - Nov 2016
Algehele gradering
Uitgerus.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Rene
Ek hoop die jaar is sovêr voorspoedig. Ek het jou kommentaar op 'n manier gemis. Maar baie dankie vir jou mooi woorde oor ons huisie by die see. Ek hoop jul kan in die komende jaar weer 'n wegbreek maak.
Voorspoed en mooi loop. H
Marcel D - Okt 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik en rustig.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Dankie Marcel, dis goed om te hoor. Jul is altyd weer welkom.
Sandra P - Jul 2016
Algehele gradering
Oulike verblyf.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Soos met die gas deurentyd gekommunikeer, is dit werklik 'n onaangename ervaring wat hul moes beleef en was dit vir ons almal teleurstellend. Dit is egter ook so dat, veral elektroniese toerusting wat in 'n motor gelaat word, 'n ope uitnodiging is vir diefstal. Mens verstaan dat wanneer jy op vakansie is, mens rustiger is, en dink dat skelms ook op vakansie is, maar ongelukkig werk dit nie so nie. Daarom word alle gaste aangeraai om steeds versigtig en waaksaam te wees, ten alle tye. Dit geld vir elke plek in SA en ongelukkig ook op Paternoster.
Die plaaslike GPF is baie aktief en dit is slegs die 2de keer in 8 jaar wat daar 'n inbraak voor ons huis was.
Ek dink die beste raad, en so ook wanneer onsself daarheen gaan, is om als wat aandag kan trek, uit die motor te haal.
Marla L - Des 2015
Algehele gradering
Aangenaam - verblyf effe knap.
Paternoster's De Oude Muragie se terugvoer
Dankie vir terugvoer. Ek sal dit deurgee vir my huishoudster, ek was self daar in Oktober en het opdragte gegee vir skoonmaak en herstel. Dit is 'n oorspronklike vissershuis en dit is wel nie so kuier en leefvriendelik soos moderne huise nie, maar baie mense geniet die knusgheid asook die geskiedenis rakende die huis vir baie jare al. Hoop jul het egter die tyd in Paternoster geniet.
Joanita G - Sep 2015
Algehele gradering
Gerieflik en mooi toegerus.
Marinda V - Jul 2015
Algehele gradering
Baie knus huis en goed geleë.
Janine J - Jun 2015
Algehele gradering
Absolutely wonderful!
Renay D - Apr 2015
Algehele gradering
'n Heerlike vakansie by die see.
Jan S - Mrt 2015
Algehele gradering
Twee aande oorgeslaap.
Pat K - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie lekker en stylvol.
Yvette D - Feb 2015
Algehele gradering
Dit was wonderlik!
Franine D - Feb 2015
Algehele gradering
Naweek in Paternoster
Lees meerMinnie M - Jan 2015
Algehele gradering
Aangenaam.
Tania B - Nov 2014
Algehele gradering
Baie oulike plekkie met lekker vuurherd (ideaal vir die winter).
Trudie T - Nov 2014
Algehele gradering
'n Wonderlike ondervinding!
Yvonne N - Sep 2014
Algehele gradering
Heerlik!
Louis N - Sep 2014
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier by De Oude Muragie!
Rosealeen V - Aug 2014
Algehele gradering
Heavan on earth
Amanda W - Mei 2014
Algehele gradering
Paternoster, jou yster!
Werner C - Apr 2014
Algehele gradering
'n Lieflike huisie; baie goed geleë; prys billik ... Wat meer wil mens hê?
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Malmokstraat 4, Paternoster, Wes-Kaap, 2010, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom