De Oude Pastorie Gastehuis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Rhonnie & Elize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 312
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Santie Van Schalkwyk V - Mei 2024
Algehele gradering
Briljant.
Hans B - Mei 2024
Algehele gradering
Lae tarief maar nie genotvol nie. Niks met eienaar te doen nie maar met gaste.
De Oude Pastorie Gastehuis se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, Hans. U het dit aan my genoem en ek het om verskoning gevra en ook die gaste se onderneming in kennis gestel. Ongelukkig was ek nie bewus van die een se harde gesprek toe dit plaasgevind het nie, anders sou ek kon optree. Soos u ook genoem het, is dit ongelukkig dinge wat soms gebeur.
Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
George S - Mei 2024
Algehele gradering
Goeie mense en lekker oornagplek.
Chris V - Apr 2024
Algehele gradering
Goed vir oornag. Kort net 'n bar fridge.
Samantha K - Apr 2024
Algehele gradering
Fabulous .
Danny F - Apr 2024
Algehele gradering
Netjies en rustige verblyf.
Gail S - Mrt 2024
Algehele gradering
Gaan weer kom!
Kobus V - Mrt 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Johan F - Mrt 2024
Algehele gradering
Ontspanne, gasvry en verfrissend.
Lorraine V - Mrt 2024
Algehele gradering
Gasvrou was vriendelik en behulpsaam.
Nico D - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker oorslaap tydens 'n lang tog.
Dirk L - Feb 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld gastehuis in 'n geskiedkundige dorp.
Edrich C - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig, stil en gerieflik!
Marista L - Feb 2024
Algehele gradering
Ons het die skou ondersteun, die verblyf was heerlik.
Mariana B - Jan 2024
Algehele gradering
Baie rustig.
Ansi J - Jan 2024
Algehele gradering
Skoon en netjies. Goeie waarde vir geld.
Abraham R - Jan 2024
Algehele gradering
Perfek.
Tamsyn R - Jan 2024
Algehele gradering
Great stay and friendly helpful owners.
Marina A - Jan 2024
Algehele gradering
Suited accommodation perfectly met our needs at a very reasonable fee.
De Oude Pastorie Gastehuis se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, Marina. Al die kamers het muskietmasjientjies op die rakkie in die badkamer. Dalk het jy dit gemis.
Lana G - Jan 2024
Algehele gradering
Baie vriendelike hulpvaardige diens. Ongelooflik skoon en netjies! Baie dankie.
Jakobus V - Des 2023
Algehele gradering
Goeie rus na 'n lang roete.
Tracey D - Des 2023
Algehele gradering
Veilig en vriendelik.
Suzette N - Des 2023
Algehele gradering
Dit is baie lekker om in Afrikaans bedien te word.
Helen B - Des 2023
Algehele gradering
Rustig, Karoo-stilte, netjies, vriendelik en waarde vir geld.
Jannite C - Nov 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Theuns L - Nov 2023
Algehele gradering
Na 'n lang dag op die pad, is dit lekker om in die rustigheid uit te rus.
Gareth L - Nov 2023
Algehele gradering
Most enjoyable.
Pieter B - Okt 2023
Algehele gradering
Mooi ou huis in 'n rustige dorp.
Stuart M - Okt 2023
Algehele gradering
Comfortable bed in an attractive room, perfect for an overnight stay.
Jeantte H - Okt 2023
Algehele gradering
Netjies, vriendelik en net reg vir oornag tussen PE en Bloemhof.
Marjorie V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie gasvry en het Victoria Wes geniet. Dankie.
Ewald S - Sep 2023
Algehele gradering
Goeie oorslaap op 'n stormnag.
Anton V - Sep 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies, gerieflike oornagfasiliteit.
Alida C - Sep 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik.
Peter L - Aug 2023
Algehele gradering
Clean, basic accommodation.
Nicky B - Jul 2023
Algehele gradering
Warm stay.
Brynley C - Jul 2023
Algehele gradering
Value for money in a historical building.
Cornelia V - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik uitgerus.
Ina V - Jun 2023
Algehele gradering
Alles was netjies en gasvrou was vriendelik en hulpvaardig.
Marista L - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker plekkies.
Metige V - Jun 2023
Algehele gradering
Het so lekker geslaap, wou nie opstaan, maar moes weer vroeg in die pad val. Dankie vir alles.
Ferdie V - Mei 2023
Algehele gradering
Beskostigbare, netjiese oornagverblyf.
Alfred D - Apr 2023
Algehele gradering
It was a nice stay.
Hanri C - Mrt 2023
Algehele gradering
Ouwêreldse grasie!
Ilsé D - Mrt 2023
Algehele gradering
Gesellig.
Marthinus K - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig, netjies, vriendelike ontvangs.
Jakkie H - Mrt 2023
Algehele gradering
Absoluut waarde vir geld en baie vriendelike diens, beveel sterk aan.
Johan D - Jan 2023
Algehele gradering
Gesellige ou karakter.
De Oude Pastorie Gastehuis se terugvoer
Hallo Johan. Dankie vir die terugvoer. Ek dink julle het die krag punt mis gekyk. Daar is een by die koffietafel en ook twee kragpunte weerskante van die bed. Daar is ook vries - en yskasgeriewe vir die gaste.
Mooi bly
Carina S - Jan 2023
Algehele gradering
Extremely friendly and accommodating host.
Lindie R - Jan 2023
Algehele gradering
Oornag.
Marinda B - Des 2022
Algehele gradering
Ouwêreldse sjarme wat my bekoor het.
Elize P - Des 2022
Algehele gradering
Oornag.
Gerrit D - Des 2022
Algehele gradering
Gasvrou het ons hartlik verwelkom en gesels lekker en stel belang in haar gaste.
Retha S - Des 2022
Algehele gradering
De Oude Pastorie is goeie verblyf vir oornag op pad Kaap toe.
Chris S - Des 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike gasvrou. Goeie diens.
Elaine K - Des 2022
Algehele gradering
Lekker halfwegstop op pad Kaap toe.
Marina O - Des 2022
Algehele gradering
Dankie vir u gasvryheid.
Adrienne V - Des 2022
Algehele gradering
Baie dankie vir die welkome ontvangs.
Chris M - Des 2022
Algehele gradering
Ou wêreld se mooi.
Corine T - Des 2022
Algehele gradering
Gasvryheid, vriendelikheid, netheid en die ekstra myl van die oud-pastoriepaar in De Oude Pastorie. Baie dankie!
Surine D - Nov 2022
Algehele gradering
Baie netjies, lekker geslaap en vriendelik ontvang.
Sydney W - Nov 2022
Algehele gradering
Voldoende. Rustige, netjiese plek bied aangename verblyf.
Fatima V - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig.
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Cassandra W - Sep 2022
Algehele gradering
We had a very comfortable stay with welcoming hosts.
Cliff H - Sep 2022
Algehele gradering
Comfortable and clean.
Ian D - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker, warm geslaap in die koue Karoo.
Riekie W - Jul 2022
Algehele gradering
Ideale oornagplek tussen Kaap en Gauteng!
Gerrit D - Jun 2022
Algehele gradering
Nostalgies.
Mariana B - Mei 2022
Algehele gradering
Ideale oornagverblyf.
Connie P - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker geslaap en netjiese geriewe.
Zelna S - Apr 2022
Algehele gradering
Was lekker.
Andorette K - Apr 2022
Algehele gradering
Vars lug en dierbare mense, wonderlike natuurskoon.
Jeannine K - Apr 2022
Algehele gradering
Gasvry.
Isabel C - Apr 2022
Algehele gradering
Great place to stop over, the host is very kind.
Susan H - Apr 2022
Algehele gradering
Karoogasvryheid.
Phil S - Mrt 2022
Algehele gradering
Perfect.
Laetitia Pietersen P - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige gastehuis! Heerlik gebly!
Eugenie W - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Heidi B - Mrt 2022
Algehele gradering
Lieflike huis, dorp en mense.
Alta F - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie gasvry en vriendelik.
Hester V - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik geslaap, beveel beslis aan.
Anelia S - Mrt 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld en vriendelike diens.
Barry D - Jan 2022
Algehele gradering
A historical stay.
Riana J - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier, net warm gekry.
Melinda H - Des 2021
Algehele gradering
Very pleasant, friendly, good service and nice to see to preserve the history.
Sheralie T - Des 2021
Algehele gradering
Great.
Kotie S - Des 2021
Algehele gradering
Overnight stay on my way to Heidelberg, Cape.
Elsabe B - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik rustig en spesiaal! Met 'n koppie koffie op die stoep terwyl die reëndruppels ritmies in die straat val om die droogte van 8 jaar te breek.
Sjarko D - Des 2021
Algehele gradering
Baie basies, maar heeltemal voldoende.
Louise V - Des 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang en heerlik geslaap.
Johan J - Des 2021
Algehele gradering
Skoon, rustige omgewing.
Adinda K - Nov 2021
Algehele gradering
Rustige atmosfeer en pragtige huis.
Ben B - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker
Martinette M - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker ingerig, geslaap, veilig.
Karin V - Sep 2021
Algehele gradering
Ek het letterlik net oorgeslaap, maar hul gasvryheid staan uit bo alles. Die eienaar het spesiaal vroeg opgestaan, want ek wou al 04:00 ry.
Marinda H - Aug 2021
Algehele gradering
Vriendelik en behulpsaam ontvang. Moeite gedoen om vroeg die hekke oop te maak toe ons wou vertrek.
Sonia L - Aug 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik. Beveel sterk aan vir enige iemand.
Chris G - Aug 2021
Algehele gradering
Wonderlike gasvrou.
Pierre S - Aug 2021
Algehele gradering
Netjies, eenvoud, vriendelike diens.
Sacharias V - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en weer soos van ouds op die stoep gesit.
Natasha D - Jul 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Mariana B - Jul 2021
Algehele gradering
Gasvryheid, netheid was puik.
Marius N - Jul 2021
Algehele gradering
Vriendelike mense.
Mariane V - Jun 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike gasvrou. Kos was heerlik en die kamer was uit die boonste rakke.
René D - Apr 2021
Algehele gradering
Gasvry.
Ria B - Apr 2021
Algehele gradering
Aangenaam, rustig, vriendelik.
Johan B - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Anel S - Mrt 2021
Algehele gradering
Ontspannend met 'n gasvrou wat die ekstra myl vir haar gaste stap.
Ria B - Mrt 2021
Algehele gradering
Aangenaam, rustig, vriendelik.
Drievus E - Mrt 2021
Algehele gradering
Vriendelik ontvang en was baie behulpsaam gewees.
Marthie B - Mrt 2021
Algehele gradering
Oornag
Erna S - Des 2020
Algehele gradering
Tipiese Karoo en Noord-Kaap gasvryheid en rustigheid.
Chris G - Des 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike gasvrou en goed ontvang.
Cornelius M - Des 2020
Algehele gradering
Jy kry waarvoor jy betaal.
De Oude Pastorie Gastehuis se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Dit blyk egter dat daar n misverstand iewers is. Ons etes was nog nooit by ons tariewe ingesluit nie. As jy op die web kyk, sal jy sien daar staan dat by die prys sluit in slegs die kamer. Daar staan ook dat etes ekstra is. Jammer dat jy onder n verkeerde indruk verkeerd het.
Anthony F - Des 2020
Algehele gradering
Baie historiese waarde.
De Oude Pastorie Gastehuis se terugvoer
Ek neem kennis van die kommentaar baie dankie. Ek kan net vir interessantheid noem dat ek vinnig gaan loer het na pryse elders. Ons prys sluit alles in: gekookte aandete met Karoo skaaptjos, 2 groente, rys, sous en slaai, sowel as nagereg met koffie of tee. Indien n soortgelyke ete in bv n restaurant genuttig sou word, sou dit tussen R40 en R70 per persoon meer gekos het. Dis jammer jy het dit nie tydens jul verblyf aan my genoem nie. Dis sou net makliker wees om toe aandag daaraan te skenk. Ek het jou vooraf ingelig oor wat die ete behels. Jammer as dit nie aan jou verwagtinge voldoen het nie.
Johan V - Des 2020
Algehele gradering
Rustig.
Marieta S - Des 2020
Algehele gradering
Pikant, gesellig, goeie ligging, baie warm.
Willie A - Des 2020
Algehele gradering
Aangenaam. Eienaars baie vriendelik en toeganklik.
Elsabe B - Des 2020
Algehele gradering
Heerlike plattelandse gasvryheid.
Stephnie V - Nov 2020
Algehele gradering
Vriendelikste gasvrou! Ons was baie tuis en gerieflik.
Jannite C - Nov 2020
Algehele gradering
Perfek
Jacques B - Nov 2020
Algehele gradering
Pleasant stay.
Elsie F - Nov 2020
Algehele gradering
Gerieflike, vriendelike oornagverblyf.
Heiletta S - Okt 2020
Algehele gradering
Friendly, accommodating and relaxing
Sally P - Okt 2020
Algehele gradering
Kommunikasie was moeilik.
Lees meerDe Oude Pastorie Gastehuis se terugvoer
Dankie vir die terugvoer.
Soos genoem was ons besig om 'n vloer te skuur en verskoning daarvoor is aangebied. Ongelukkig moet opknapping van tyd-tot-tyd gedoen word en ons kan nie telkens die gastehuis toemaak daarvoor nie: veral nie na amper 5 maande van geen inkomste nie. Al ons kamers is voor op die stoep soos op die web aangedui en die stof het nie betrekking op die kamers gehad nie- die vloer wat geskuur is, is in die huis self.
Wat die hek en voordeur betref verkies ek om die hek self oop en toe te maak aan gesien dit ook n manier is om gaste se veiligheid te help verseker, want ek sien dan wie kom in-en-uit. Daar is ook honde wat kan uit. Dis jammer as dit vir jul ongerieflik was. Niemand het voorheen daaroor gekla nie. Daar is wel toegang vanaf kamers na voertuie tot 22:00 wanneer ek die voordeur sluit.
Danny F - Okt 2020
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs deur Elise. Aangename verblyf.
Rina G - Sep 2020
Algehele gradering
Baie oulike plek, mal oor die geskiedenis.
Amanda J D - Sep 2020
Algehele gradering
Uiters aangenaam, baie netjies en die diens en hulpvaardigheid was uit die boonste rakke.
Lees meerErika D - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig,e veilige oornagakkommodasie.
Susan D - Aug 2020
Algehele gradering
Lekker gebly!
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Emmanuel B - Jul 2020
Algehele gradering
Aangenaam, die stilte was iets besonders. Die huis het 'n lang, interessante geskiedenis.
Chris E - Mrt 2020
Algehele gradering
Vriendelik ontvang en dadelik tuis gevoel. Kamer voldoende aan oornagverblyf.
Mike D - Mrt 2020
Algehele gradering
Good experience for an overnight stay.
Nelien K - Mrt 2020
Algehele gradering
Onbevredigend.
De Oude Pastorie Gastehuis se terugvoer
Ek meen kennis, maar noem graag die volgende: nog niemand het oor eie spasie van die kamer gekla nie.
Daar is venster ook wat kn binnehof uitkyk en veilig is om oop te maak. Daar is wel n muskietmasjientjie. Dit is op die badkamerrakkie en is aan julle genoem toe julle ingeboek het.
Ek het julle persoonlik na die kamer geneem en gese van waaier in die kas en muskietmasjien op die rakkie, asook koffie & tee ens. Al eie kamers het dit.
Die man het die volgende oggend kom hulp vra met sy bril en ek was die vorige aand by julle en nie een keer is melding van enige van die klagtes gemaak nie.
Altyd jammer dat gaste nie praat as hul by jou is nie; dan kan mens nog probeer aandag aan hul ontevredenheid gee.
Pieter R - Feb 2020
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Marinda G - Feb 2020
Algehele gradering
Dit is mooi skoon en alles is daar wat jy nodig het.
Melody E - Jan 2020
Algehele gradering
Vriendelike en huislike atmosfeer.
Ellen C - Jan 2020
Algehele gradering
Baie vriendelik, veilig, rustig. Absoluut geskik vir oornag.
Neels S - Jan 2020
Algehele gradering
Egte Karoo-gasvryheid en rustigheid.
Michael F - Jan 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike en gasvrye ontvangs.
Elma N - Jan 2020
Algehele gradering
Rustig.
Burda B - Des 2019
Algehele gradering
Lekker.
De Oude Pastorie Gastehuis se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Neem net kennis dat op die webblad deur wie u bespreek het, aangedui word dat ons etes verskaf. In die kamers is ook leers met besonderhede oor die dorp, wat restaurante en koffiewinkels insluit. Ons help ook graag wanneer gaste enige navrae het.
Annette F - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Ernst V - Des 2019
Algehele gradering
Goed versorgde en skoon verblyf. Waarde vir geld.
Fanie S - Des 2019
Algehele gradering
'n Aangename Karoo-ervaring.
Herman E - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekend verblyf.
Johan V - Des 2019
Algehele gradering
Baie rustige omgewing en gasvryheid.
Ria L - Des 2019
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Suzette S - Des 2019
Algehele gradering
Baie interessante geskiedenis, en baie mooi bewaar die ou vloere, vriendelike mensies.
Johan J - Nov 2019
Algehele gradering
Rustig, aangename en vriendelike ontvangs.
Swannie S - Sep 2019
Algehele gradering
Rus en vrede.
Pierre V - Sep 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies en 'n vriendelike gasvrou.
Frans B - Sep 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, gerieflike kamer.
Gert J - Aug 2019
Algehele gradering
Die ontvangs was baie goed en Elize was baie vriendelik en joviaal.
Ewert A - Aug 2019
Algehele gradering
Ongelooflike geskiedenis opgeneem in een plek.
Louise H - Aug 2019
Algehele gradering
Overnight only.
De Oude Pastorie Gastehuis se terugvoer
I take note of the review.
It's impossible to be at the front door every second of the day. I was helping somebody with the guests arrival. The were still in the foyer when I went to greet and welcome them. The lady asked what they should do with the key when they leave, because they want to go early. They left the next morning after 9:00. We never talked about departure time .
I went out to greet them when I heard them leaving, and asked if they slept well and the lade answered positive. It was said I front of other guests.
Nicky B - Jul 2019
Algehele gradering
Lekker warm geslaap.
Dona-lee S - Jun 2019
Algehele gradering
’n Warm bed toegerus met ’n elektriese kombers, warm stort water en ’n koppie koffie in die oggend is altyd ’n wenner.
Piet V - Jun 2019
Algehele gradering
Lekker gebly.
Erica M - Mei 2019
Algehele gradering
Found this place very quickly, thanks to Stephan who took my call and sorted everything lifting worry from my mind.
Lizelle D - Apr 2019
Algehele gradering
Was gerieflik en het in behoefte voorsien.
Craffie S - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was 'n geseënde ervaring.
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Jan V - Apr 2019
Algehele gradering
Wonderlik, rustig, veilig en baie vriendelike gasvrou.
Dalene S - Apr 2019
Algehele gradering
Netjies, skoon en waarde vir geld.
Rene D - Mrt 2019
Algehele gradering
Sal nie weer daar bly.
De Oude Pastorie Gastehuis se terugvoer
Die gekookte aandete bestaan uit skaaptjops, rys met sous, 2 groentes, slaai, nagereg en koffie. Geen melding is tydens ete gemaak oor enige ontevredenheid nie. Hulle wou wel nie nagereg hê nie, sonder dat hulle geweet het wat aangebied word. Normaalweg vind gaste die aandete waarde vir waarde vir geld in vergelyking met restaurante omdat jy by laasgenoemde ekstra vir nagereg en koffie/tee betaal.
Die gaste het gearriveer pas na beurtkrag. Ek het nog tong-in-die kies gesê dat hul tydsberekening goed was. Dit was laatmiddag. Na beurtkrag is die waterdruk swak omdat die pompe met elektrisiteit werk. Die water het wel later sterker deurgekom en daar was ook die volgende oggend water. Die kombuis het ook warm water gehad en dis dieselfde geisers. Geen van die ander gaste het gekla nie.
Die deure en hortjies sluit van binne met skuiwe.
Ek het meer as een keer vir die gaste, soos vir my ander gaste, gevra of alles reg is en hul het telkens positief geantwoord.
Teresa S - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustig.
Naomi C - Mrt 2019
Algehele gradering
Outydse sjarme met waarde-vir-geld-verblyf.
Ronell S - Mrt 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies, baie goed geleë en kundige gasvrou.
Johan C - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Olga N - Jan 2019
Algehele gradering
Comfortable and clean.
Emma P - Jan 2019
Algehele gradering
Dit was wonderlik en uit die boonste rakke.
Pierre V - Jan 2019
Algehele gradering
Baie gemaklik en alles wat mens kort.
Robert V - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjies, maar meubels en toerusting baie oud.
De Oude Pastorie Gastehuis se terugvoer
Hallo Robert. Ek neem kennis van jou kommentaar. Ek kan net daarop wys dat 90% van die meubels oudhede is. Behalwe dat ons daarvan hou, pas dit ook by die karakter van die huis. Dit is seker so dat oudhede/antieke ware nie in almal se smaak val nie.
Debbie B - Des 2018
Algehele gradering
Vriendelike diens, gasvry, stil omgewing en lekker geslaap.
Maxie H - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker geslaap, dankie.
Johan H - Des 2018
Algehele gradering
Pragtige historiesryke omgewing. Baie vriendelike diens. Lekker kos.
Jc S - Des 2018
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld en heerlike (ligte) aandete.
Lees meerAnonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Thusego T - Des 2018
Algehele gradering
A great place for resting.
Dirk B - Nov 2018
Algehele gradering
Rustig en gemaklik oorgebly.
Riana R - Okt 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Rule E - Okt 2018
Algehele gradering
Onvriendelike diens - voel onwelkom.
Lees meerDe Oude Pastorie Gastehuis se terugvoer
Soos die gas noem, was hulle bewus daarvan dat dit nie 'n selfsorgfasiliteit is nie, maar het steeds eise vir selfsorg aan die gasvrou gestel.
Ek het aan die gaste papierborde en gewone borde/ eetgerei voorsien sowel as verskillende soorte glase.
Alhoewel daar twee tuinstelletjies op die stoep is, is die houttafel en bankies onder die dak uitgedra. Hul was bewus dat ek vrou alleen was, maar het dit daar gelos ten spyte van wind en moontlikheid van reën. Ek moes ook die vuur doodgooi, alhoewel daar 'n kraan by die braaier is. Die eetgerei en glase is buite gelos, ten spyte van die kombuis wat 3 m vanaf die braaiplek is.
Ongelukkig is geen melding gemaak oor foute met die kraan tydens hul verblyf nie.
In 17 jaar her ons nog geen probleme met veiligheid of sekuriteit gehad nie. Die gaste se voertuig was agter 'n toe hek met spreiligte en hond geparkeer, wat nog altyd genoegsame veiligheid gebied het.
Jan F - Okt 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies en baie stil.
Ester B - Sep 2018
Algehele gradering
Was baie lekker en baie goeie ontvangs.
Pieter B - Sep 2018
Algehele gradering
Oornagverblyf.
Ray M - Aug 2018
Algehele gradering
Ideale oornag ligging tussen Gauteng en Sutherland.
Jolandi D - Aug 2018
Algehele gradering
Diep rustig!
Rico K - Jul 2018
Algehele gradering
Baie lekker oorslaap-gastehuis.
Nico S - Jul 2018
Algehele gradering
Gasvrou is gasvry, vriendelik, behulpsaam en die verblyf uitstekend.
Marcelle L - Jul 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
John H - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Douw V - Jul 2018
Algehele gradering
Very nice stay at De Oude Pastorie.
Elmarie W - Jul 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Kumie J - Jun 2018
Algehele gradering
Lekker gemaklik sonder tierlantyntjies.
Lees meerDick O - Jun 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
De Oude Pastorie Gastehuis se terugvoer
Die kamers het ekstra komberse en ook 'n elekteiese kombers vir elke bed. Die ketel is nie aan gemeld nie, ek sou dit kon vervang, aangesien ek altyd 'n ekstra ketel probeer aanhou vir noodgevalle.
Liesl T - Mei 2018
Algehele gradering
Value for money.
Emmerentia U - Apr 2018
Algehele gradering
Rustig en baie gerieflik.
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Neels D - Apr 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik geleë en heerlike atmosfeer.
Isabel H - Apr 2018
Algehele gradering
Very neat, clean and comfortable.
Robert B - Mrt 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Jan B - Mrt 2018
Algehele gradering
Voltooi eers instandhouding.
De Oude Pastorie Gastehuis se terugvoer
Hallo Jan. Ons is tans besig met opknapping aan die huis, vandaar die polyfilla merke aan die mure. Ongelukkig is opknapping nodig en moet dit maar so tussen die gaste se aankoms deur geskied. Daar is 'n getikte kennisgewing op die stoep, voor by die kamers, aangebring wat dalk nie sigbaar genoeg was nie.
Karoo groete
Alro M - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie vriedelik en aangename verblyf, alles skoon en netjies.
Org J - Mrt 2018
Algehele gradering
'n Aangename ondervinding.
Noel B - Mrt 2018
Algehele gradering
Very happy with service, facilities and value for money.
Johan C - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik. Vriendelike ontvangs.
Marietjie C - Jan 2018
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer en gasvry.
Marna B - Jan 2018
Algehele gradering
Baie rustig.
Mike D - Jan 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam en gerieflik.
Theresa E - Jan 2018
Algehele gradering
Heerlike, rustige omgewing met 'n uitstekende gasvrou en gemaklike kamers.
Andre B - Jan 2018
Algehele gradering
Ons verblyf was net vir een eend "passing through" maar die verblyf was rustig en bekostigbaar.
Stefan V - Jan 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik, onwelkom gevoel.
De Oude Pastorie Gastehuis se terugvoer
Die gaste het vroeg ingeboek, die man het nog verskoning gevra dat hul vroeg is. Aangesien die kamer reg was, het ek geen problem daarmee gehad nie. Later deur die dag het ek mense in die huis gehoor en dames in die TV kamer gekry wat artikels optel. Hulle was nie aan my bekend nie en nie gaste van ons nie. Ek het gevra of ek kan help en toe het Stefan se eggenoot/lewensmaat ingekom en gesê dit is hulle vriende wat graag die huis wil sien.
Ek het geen opmerking gemaak nie en hulle beslis nie aangevat soos beweer word nie. As 'n gastehuis eienaar, vreemde mense in hul huis opmerk, is dit seker normaal om te vra of jy kan help veral as artikels en voorwerpe opgetel en hanteer word. Met die misdaad situasie in ons land sou ek voel 'n gastehuis eienaar kan navraag doen indien daar vreemdes in die huis rond dwaal.
Sonet V - Des 2017
Algehele gradering
Wonderlike verwelkoming.
Monique M - Des 2017
Algehele gradering
Mense vriendelik en behulpsaam.
De Oude Pastorie Gastehuis se terugvoer
Dankie vir die terugvoering. Ons het wel 'n tenk, maar die reën is skaars soos in die meeste dele van die land en met water in die dorp wat so swak is, is die drukking te swak vir water om op regte plekke uit te kom. Ek het ook aan al die gaste water aangebied vir koffie, tee, tandeborsel ensovoorts. Die water was wel gedurende die aand terug, maar u was toe nie by die gastehuis nie. Dit gebeur ook dat gaste se haarkleursel die handdoeke vlek en dan word nog ekstra water vir wasgoed benodig.
Ons ontbyt is joghurt, 'n graankos, spek, twee eiers per persoon, wors, roosterbrood, 'n plaatkoekie, tuisgemaakte konfyt,sap, koffie en tee. Dit sal dalk interessant wees om al bogenoemde by 'n restaurant te bestel en te kyk wat die prys is.
Ek merk op dat u noem van die kamers se sluit, maar u gee sekuriteit die meeste sterre. Die kamers kan wel sluit, alhoewel nie met 'n slot nie, en in 16 jaar was hier nog geen insidente.
U het die oggend so lekker gesels en genoem hoe lekker u geslaap het ensovoorts, dat dit jammer is dat u nie toe die beware geopper het nie. Seënwense vorentoe.
Maryna S - Des 2017
Algehele gradering
Voel soos om by jou uuerhuis te wees!
Faan G - Des 2017
Algehele gradering
Het lekker gebly in skoon en netjiese kamers en is gasvry ontvang.
Olivia S - Des 2017
Algehele gradering
Baie rustig en veilig.
Wilma P - Des 2017
Algehele gradering
Heerlik. Rustig. Vriendelike gasvrou. Soos 'n klip geslaap. Baie dankie.
Annari B - Des 2017
Algehele gradering
Dit is altyd heerlik om na 'n lang reis deur die Karoo by De Oude Pastorie op te daag.
Pieter V - Des 2017
Algehele gradering
Very friendly and safe.
Pieter J - Okt 2017
Algehele gradering
Goed genoeg om 1 nag oor te slaap.
De Oude Pastorie Gastehuis se terugvoer
Hallo Pieter,
Dankie vir die terugvoer. Ek was nie seker wat met die stelling bedoel word en daarom het ek navraag gedoen. Volgens jou terugvoer was die stelling nie rondom die huis, maar die dorp. Dit blyk dat jul na-ure koeldrank wou koop en dit blykbaar nie moontlik was omdat alles gesluit was. Ongelukkig het jul nie by my navraag gedoen en was ek dus nie bewus van jul behoefte, want daar is wel plekke om na-ure sodanige aankope te doen. Ons self sou ook in jul behoefte kon voorsien. Ek nooi jul dus uit om gerus weer in ons dorpie te kom kuier. Karoo-groete
Deon S - Okt 2017
Algehele gradering
Oud maar nie koud.
Lees meerDe Oude Pastorie Gastehuis se terugvoer
Dankie vir die terugvoering. Ek neem kennis van die persoonlike mening en persepsie, alhoewel ek nie seker is waarna presies verwys word nie. Ek wil net daarop wys dat al ons reklame noem wat in die kamers is, en ook dat daar vir die enkeles wat belangstel, 'n TV kamer is. Aangesien slegs 'n gangetjie jul kamer en die TV kamer skei en jul die enigste TV kykers was, vertrou ek dat dit nie te ongemaklik was nie. Karoo-groete
Sonia R - Okt 2017
Algehele gradering
Best B&B in the Karoo!
Jannie B - Okt 2017
Algehele gradering
Pragtige, outentieke gastehuis met egte boerekos
Pieter M - Sep 2017
Algehele gradering
Nie deftig nie, maar goed genoeg waarde vir geld.
De Oude Pastorie Gastehuis se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Ek neem kennis van u kommentaar oor die ete. As in ag geneem word wat die koste van 'n hamburger is, dink ek lamtjop (ek moet ook my vleis aankoop), twee groentes, rys, slaai, nagereg en koffie/tee is baie billik. Dit is egter u reg om te verskil. Ek beveel ook aan dat u dalk kyk wat vyfster geriewe se pryse is in vergelyking met ons pryse.
Jannora P - Sep 2017
Algehele gradering
Die plek is mooi en netjies genoeg maar daar was probleme.
Lees meerDe Oude Pastorie Gastehuis se terugvoer
Beste Jannora,
Dankie vir u terugvoer.
Ek het wel genoem dat die water kom-en-gaan en dat ons nie vooraf 'n waarskuwing daarvoor kry nie. Dit is dus nie aaneen af nie. Ek probeer wel water in emmers hou vir noodgevalle. Ek het om verskoning vir die ongerief gevra, wat ek graag weer hier doen, en genoem dat dit gewoonlik deur die nag terugkom.
Daar was dan 'n misverstand want ek het verstaan dat die gaste dan die oggend sou stort. Die water wat gegee is, was net vir tee/koffiie en tandeborsel. Daar is nie aan my genoem dat iemand onder die sort is nie, ander sou dan beslis 'n plan gemaak het. Jammer vir die misverstand.
Gunter P - Sep 2017
Algehele gradering
Heel aangenaam.
Tienie K - Aug 2017
Algehele gradering
Lekker gerus na lang reis.
Elmarie V - Jul 2017
Algehele gradering
Netjies en prakties vir een nag se oorslaap.
Wilmie D - Jul 2017
Algehele gradering
Kamer met houtvloere en buitedeur op die stoep skep 'n oudtydse gevoel van rustigheid.
De Oude Pastorie Gastehuis se terugvoer
Beste Wilmie,
Dankie dat jy De Oude Pastorie gekies het. Ons is bly jy het waardering vir ons huis se "outydse gevoel". Deel van ons "pakket" is die stilte en sterre van die Karoo en ons wil graag hê ons gaste moet dit ervaar. Vir die enkeles wat behoefte het aan 'n TV, is daar 'n TV kamer. Ons sien daarna uit om jul weer te ontvang.
Karoo-groete,
De Oude Pastorie Gastehuis
Johan B - Jul 2017
Algehele gradering
Wonderlike ou huis in sentraal Karoo vir heerlike oornag.
Elza V - Jul 2017
Algehele gradering
Netjies, gasvrye omgewing.
Coreen K - Jul 2017
Algehele gradering
Rustige atmosfeer na lang dag op die pad.
Pierre-jacques H - Jul 2017
Algehele gradering
Baie lekker! Skoon en netjies.
Sonia G - Jun 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Pieter B - Jun 2017
Algehele gradering
Baie gerieflike oornag-stop.
Alro M - Jun 2017
Algehele gradering
Baie goed ontvang en lekker geslaap.
Arnoldi D - Mei 2017
Algehele gradering
Ons het heerlik gerus en lekker geslaap.
Susan L - Apr 2017
Algehele gradering
Tuis.
Marida P - Apr 2017
Algehele gradering
Verwelkomend, warm ontvangs in rustige atmosfeer.
Juanita B - Apr 2017
Algehele gradering
'n Heerlike ervaring.
Hendrik W - Mrt 2017
Algehele gradering
Lekker rustige verblyf.
Jeanette D - Mrt 2017
Algehele gradering
Dit was baie gerieflik en gasvrou was baie vriendelik.
Matie M - Mrt 2017
Algehele gradering
Gasvry en dis 'n pragtige, rustige dorpie.
Kobus P - Feb 2017
Algehele gradering
Swak.
De Oude Pastorie Gastehuis se terugvoer
Meneer Prinsloo en sy metgesel het Maandag, 13 Februarie, hier oornag. Ek, as gastehuis eienaar, het eers die aand kennis ontvang dat die water gesny sou word vir herstelwerk die volgende dag. Ek het dadelik al my gaste in kennis gestel. Meneer Prinsloo was op daardie stadium nie by die gastehuis nie en ek het hom per SMS in kennis gestel (20:30 om presies te wees. Die boodskap is nog op my foon.) Die hele dorp se water toevoer was afgesny, nie net ons s'n nie. Dit is ongelukkig iets waarvan ekself laat kennis gekry het en waaraan ek niks kon doen nie. Ek het die volgende oggend net voor 7:00 aangebied om vir hom water beskikbaar te stel, maar hy het dit van die hand gewys. Die kamer kan wel toemaak vir die nag en is veilig. In 16 jaar het ons nog geen probleme gehad nie. Die hortjies alleen het twee skuiwe wat van binne-af toemaak en dit kan glad nie van buite af oopgemaak word nie: ons het dit al getoets. Meneer Prinsloo het reeds die middag gearriveer en ek was die hele tyd tuis. Indien hy sy kwelling oor die deure met my gedeel het, sou ek hom met graagte gewys het hoe dit werk en gerus gestel het.
Hester N - Feb 2017
Algehele gradering
Netjies en ideaal vir die reisiger wat moeg daar aankom, en net wil stort en slaap.
Mias S - Jan 2017
Algehele gradering
Gasvry ontvang, lekker geslaap in stil omgewing en alles verder was puik.
Johanna Maria G - Jan 2017
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Alessandro P - Des 2016
Algehele gradering
Simple accommodation.
Wikus C - Des 2016
Algehele gradering
Baie rustig en aangenaam. Baie persoonlike verwelkoming juis oor ons vroeë bespreking.
Alta K - Des 2016
Algehele gradering
Excellent accommodation, definitely to be recommended.
Chris B - Des 2016
Algehele gradering
Kamers netjies maar het nie tuis gevoel nie.
Lees meerDe Oude Pastorie Gastehuis se terugvoer
Chris en sy metgesel het reeds om 11:10 gearriveer. Ons inkomtyd is vanaf 14:00. Ek het aan hulle verduidelik dat ons die vorige aand vol bespreek was en dat dit ongeveer nog 'n uur sal neem voordat hulle kamer gereed is. Ek het ook genoem dat ek nie die skoonmakers wil aanjaag nie, juis om doodseker te maak alles is netjies en skoon. Ek het intussen vir hulle sitplek aangebied . Hul het aan die agterkant van die huis op die stoep gaan sit (wat ook deel van my teetuin uitmaak). Hy het sy motorfiets ook daarheen geskuif en dit dus vanaf 'n koelteplekkie in die son in geskuif. Ek kan ook net noem dat die parkeerarea na 14:00 koelte het en teen 16:00 omtrent 80% van die hele erf in koelte gehul is. Verskeie motorfietsryers het al hier oornag. Een het 'n jaar-of-wat gelede ook 'n artikel vir 'n tydskrif geskryf en pertinent melding van ons gastehuis gemaak. In die proses om koelte te vind het hy ook oor my grasperk gery. Ek het iets te drinke aangebied - hulle het dit van die hand gewys. Na ongeveer 20 minute het hulle gesê dat hulle die dorp gaan verken. Hulle wou hul bagasie op die stoepie los. Ek het aangebied om dit vir hulle binneshuis te stoor. Ongeveer 13:50 het hul teruggekeer. Ek het hulle na hul kamer geneem en seker gemaak hulle is gerieflik. Ek het hulle die middag net een keer weer vlugtig gesien toe ek ander gaste na hul kamer geneem het. Tussen 18:30 en 19:00 het hulle teruggekeer. Ek het verneem of hy weer sy fiets in die parkeerarea wil trek. Hy het genoem dat hy 'n plek soek om die mtorfiets vas te ketting. Ek was verbaas en het genoem dat ons oor 15 jaar nog geen problem in die opsig ondervind het nie. Hy het aangedring om die motorfiets vas te ketting en het beweer dat "hulle" sy fiets oor die muur, wat 'n draadheining bo-op het, sal tel. Die hek van die parkeerarea word gesluit gehou en daar is ook spreiligte en honde. Hy wou sy motorfiets op die stoepie, wat ook deel van die teetuin is en waar ander gaste gesit en kuier het, aan 'n houtpilaar vasketting.Hy sou dus deur die ander gaste moes beweeg. Ek het aan hom genoem dat dit nie moontlik is nie en aan hom 'n ander paaltjie onder die spreiligte gewys waar hy die fiets kon vasmaak. Hy het dit gedoen. Hierna het hy die ander gaste aanbeveel om elders te gaan eet - dit terwyl ekself ook etes aanbied. Dit het die ander gaste baie ongemaklik laat voel, aangesien ek ook in die omgewing was.
Johann B - Des 2016
Algehele gradering
Ideale oornag stop op pad tussen Gauteng en Kaapstad.
Thomas J - Des 2016
Algehele gradering
Gemaklik.
De Oude Pastorie Gastehuis se terugvoer
Hallo Thomas
Dankie vir die terugvoer. Jammer jy't dit nie genoem tydens jou verblyf nie, ons sou jou van genoeg teesakkies voorsien het. Ek kan net noem dat ek self die skinkborde tydens Desember hanteer en daar gewoonlik wel teesakkies ook in die houer is- dit word elke oggend skoon gemaak en nagegaan. Dit het al in die verlede gebeur dat dit mis gekyk word, aangesien dit heel onder in die houertjie geplaas word. Kom gerus weer. Ons sal opmaak met genoeg tee. Mooi Kerstyd vir julle.
Marten D - Des 2016
Algehele gradering
Gerieflik met vriendelike diens.
Lynne R - Nov 2016
Algehele gradering
Het aan al ons vereistes voldoen.
Irida S - Okt 2016
Algehele gradering
Als wat jy nodig het.
Hennie M - Okt 2016
Algehele gradering
Baie lekker by Elize en Rhonnie gekuier, haar aandete was uit die boek uit lekker!
Hinre S - Okt 2016
Algehele gradering
'n Gemaklike oorslaapplek op die langpad tussen die Kaap en die Noorde.
Riëtte J - Okt 2016
Algehele gradering
Stil en rustig met heerlike boerekos.
Elsa D - Okt 2016
Algehele gradering
Excellent service, safe parking, friendly hosts and easy to find.
June K - Sep 2016
Algehele gradering
Lekker en te kort.
Elaine M - Sep 2016
Algehele gradering
'n Wonderlike ervaring - will be back!
Danny F - Sep 2016
Algehele gradering
Vriendelike, gasvrye oornag.
Doreen A - Aug 2016
Algehele gradering
Klassieke Karoo huis met pragtige kamers.
Niel F - Aug 2016
Algehele gradering
Vriendelike en effektiewe diens in 'n pragtige omgewing.
Louis V - Jul 2016
Algehele gradering
Verblyf nie te sleg nie, ontvangs was swak.
De Oude Pastorie Gastehuis se terugvoer
Hierdie gaste, die van Zyl's, het voorheen by ons oornag en sou seker nie teruggekom het as hul nie tevrede was nie. Hul spesifiseer nie die "onvriendelikheid" nie, maar ter agtergrond, die volgende: Na hul bespreking is my skoonma oorlede. Ek het hul dadelik geskakel en ingelig van omstandighede en dat ons sou terugkom die dag waarop hul sou arriveer. Hul is ingelig dat hul verblyf nie geraak word nie; iemand sal hul ontvang. Ons sou dalk net na hul arriveer, wat ook gebeur het.
Hul het telefonies versoek om te braai. Ek het gereël dat die braai en eetgerei beskikbaar sou wees. Toe ons arriveer, het hul reeds die vuur aangesteek. Ek het gegroet en begin aflaai. Ons het n rit van 1200 km agter die blad gehad. Later het een van die dames my aangeval dat ek haar blykbaar nie gegroet het nie - volgens haar was sy nie by die vuur toe ek die ander gegroet het nie.
Hul het vyf bespreek, maar net vier het opgedaag. Ek het hul tegemoet gekom en die enkelbedrag van die volgende oggend se ontbyt afgetrek. Finansieel was die ontbyt nie vir my tot voordeel nie aangesien daar reeds kommissie deur die webblad op die enkelbedrag afgetrek is ook. Die gaste het niks inbetaal nie en ek het dus minder ontvang as wat die vier ontbyte normaalweg sou kos.
Ek verstaan dus nie wat hul meer verlang het nie.
Louis D - Jul 2016
Algehele gradering
Netjies
Jaco S - Jul 2016
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang in die oudste huis in Victoria-Wes, wat baie netjies daarna uitsien.
Marius A - Jul 2016
Algehele gradering
'n Aangename, gasvrye ervaring.
Carla L - Jun 2016
Algehele gradering
Heerlike, gasvrye verblyf.
Nico H - Jun 2016
Algehele gradering
Tannie Elise het uitstekend vir ons gesorg.
Michelle B - Jun 2016
Algehele gradering
Bekostigbaar vir 'n vinnige oorslaap.
Karen K - Mei 2016
Algehele gradering
Die hartlikheid waarmee ons ontvang was na 'n lang reis was welkom. Die geriewe vir die verbasende prys was ook baie goed en huislik.
Johann M - Mrt 2016
Algehele gradering
'n Aangename ondervinding.
Sue N - Mrt 2016
Algehele gradering
A traditional, homely, friendly and caring atmosphere with a history lesson of a beautiful scenic area of SA.
Carla G - Mrt 2016
Algehele gradering
Wat mens nodig het vir 'n nag se oorbly.
Lees meerLouis V - Mrt 2016
Algehele gradering
Aangenaam en netjies. Goed ontvangs en kommunikasie uitstekend.
Rose Ann B - Mrt 2016
Algehele gradering
Was weereens 'n fantastiese ervaring!
Christo D - Mrt 2016
Algehele gradering
Very nice.
Boyd S - Mrt 2016
Algehele gradering
Dit was maar net 'n slaapplek!
De Oude Pastorie Gastehuis se terugvoer
Soos die gas noem het hy al vorige kere hier geslaap en telkens terug gekom. Laasgenoemde keer is daar nooit onder my aandag gebring van die water probleem nie. Ek sou hom kon meedeel dat die dorp vanaf einde Des 2015 van tyd-tot-tyd water probleme ondervind soos baie ander dorpe in ons land. Om daardie rede hou ek emmers water gereed vir noodgevalle. Ek sou hul dus van water kon voorsien. Die "probleem" moes baie kort gewees het, want ons kon sonder probleme was.
Die gas het vroeër die middag ook sy fiets gewas. Hy wou dit met die tuinslang afspuit, maar ons het versoek dat hy n emmer neem. As hy dit as onvriendelik sien, is dit jammer. Dit is ons poging om water te spaar aangesien ons land n redelike krisis het soos die meeste weet. Verder het sy lewensmaat versoek dat van sy fietsry klere gewas word. Ek't vooraf genoem dat daar 'n geringe ekstra bedrag betaalbaar is vir die water, krag en seeppoeier wat gebruik word. My personeel het dit vir hul gewas en opgehang
Die gaste het vroeg die volgende oggend vertrek sonder om iets by te dra vir die wasgoed of om eers te vra wat hul skuld.
Julius B - Feb 2016
Algehele gradering
Veilige verblyf in 'n vriendelike omgewing.
Buks V - Feb 2016
Algehele gradering
Rustig by uitnemendheid.
Maureen D - Jan 2016
Algehele gradering
Baie vriendelike eienaars, lekker gesels en gasvry.
Niel F - Jan 2016
Algehele gradering
Vinnige reaksie, doeltreffende kommunikasie en gulhartige en vriendelike ontvangs en verblyf.
Hercules N - Jan 2016
Algehele gradering
'n Bekostigbare plek vir oorbly-op-pad.
Lees meerAmore V - Des 2015
Algehele gradering
"Stunning" plek en so rustig.
Elani S - Des 2015
Algehele gradering
Netjiese, goedkoop verblyf met vriendelike ontvangs.
Ida M - Des 2015
Algehele gradering
Hartlike verwelkoming en ons het dadelik tuis gevoel.
Wikus C - Des 2015
Algehele gradering
Dit was baie lekker, veral die deel van oudhede liefde en geskiedenis van huis.
De Oude Pastorie Gastehuis se terugvoer
Ek het weer na die navraag/bespreking gaan kyk en daar is vir enkelbeddens (Kamers 1, 2, 4 en 5) gevra. Was dit dalk per ongeluk verkeerdelik gekies?
Lou L - Nov 2015
Algehele gradering
Nostalgie op sy beste.
Dirk L - Nov 2015
Algehele gradering
Rustig in die skadu van die kerktoring.
Lees meerPritam K - Sep 2015
Algehele gradering
Not great.
De Oude Pastorie Gastehuis se terugvoer
The guest reported the shower the morning. I've mentioned that it's strange, because when we cleaned the previous day, nothing was wrong. When I asked if I could come into the room to have a look, both she and her partner declined. She asked if I had something to unblock it, which we provided, still without letting us in to have a look. We asked the lady next door to these guests, if she had any problems with the shower/ drain and she replied negative and that everything was fine. I later asked this guest if everything was fine, and she replied positive. When we checked in later, they were gone. We opened the drain outside and found items that caused the blockage.
Alida C - Sep 2015
Algehele gradering
Wil dit baie graag aanbeveel!
Cornelia S - Aug 2015
Algehele gradering
Baie oulike plek.
Dick O - Aug 2015
Algehele gradering
Alles goed.
Chris V - Jul 2015
Algehele gradering
Die gasvrou is behulpsaam en aangename geselskap.
Jacques F - Jun 2015
Algehele gradering
Aangenaam en het voldoen aan my behoeftes vir die dag / aand.
Christo V - Apr 2015
Algehele gradering
Pragtig gerestoureer, maar ongerief rakende motor.
Morne O - Apr 2015
Algehele gradering
Baie mooi en stil gebied.
Leon M - Apr 2015
Algehele gradering
Baie genotvol!
Willie V - Feb 2015
Algehele gradering
Oornag op pad van Kaapstad na Pretoria.
Dianne R - Jan 2015
Algehele gradering
Very welcoming and accommodating
Ben V - Jan 2015
Algehele gradering
Baie ou gebou. Veiligheid en privaatheid nie optimaal nie.
Johan O - Jan 2015
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Johan M - Des 2014
Algehele gradering
Baie gerieflik en rustig. Aandete was puik!
Jaco S - Des 2014
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly!
Peet B - Des 2014
Algehele gradering
A getaway from everything.
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cypress-straat 1, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap