Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Oude Scholen

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 45 resensies vir De Oude Scholen
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Jo-marie K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-marie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, mooi, veilig. Lekker om te oornag.

Baie lekker gebly. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Oude Scholen se terugvoer

Baie dankie vir jul mooi terugvoer. Sal lekker wees om jul weer te sien.

Groete

De Oude Scholen
Janri D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janri D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornag plek op pad na vakansie.

Gemaklike oorslaap op pad op vakansie. Vriendelike en behulpsame diens van gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Oude Scholen se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Janri. Dit word waardeer. Hoop om jou weer in die toekoms te sien. Voorspoedige 2024.
Groete, Marinda

De Oude Scholen
Evande B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evande B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik, baie netjies, stortkop was net baie toegekalk en daar was nie eksta komberse.

Stortkop was toegekalk en baie klein stort nie lekker. Aircon het nie gewerk op verwarmer en daar was nie eksta komberse en geen load shedding-fasiliteite en geen water tydens load shedding of eens 'n gasstoof of -plaat nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette A
Saam met vriende

Netjies en skoon baie gasvry.

Kamer was baie netjies en mooi. Was vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Oude Scholen se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering. Hoop ons sien weer. Mooi dag. Groete. Marinda

De Oude Scholen
Wim V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een goede B&B voor op doorreis.

Het slaapkamer is netjes ingericht maar de deur van de WC-DOUCHE sluit niet goed. Er is ook een kleine keuken bij waarvan gebruik gemaakt mag worden. Het ontbijt, niet bij de prijs inbegrepen, wordt geserveerd in de prachtig ingerichte ruimte van de Oude Scholen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n pragtige plek met gasvryheid van eienaars onbeskryflik en 'n uitstekende boeremaal aan ons voorgesit. Baie dankie!

Algemene tevredenheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clinton M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clinton M
Gesin met klein kinders

We arrived very early in the morning at 02h00, but still we were greeted with a big smile. Thanks.

The hostes was that one person that made us feel special. The place was beautiful just like in the pictures they posted on the website and freshly painted with new bedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Oude Scholen se terugvoer

It was a great pleasure having you here. Lovely family. Hope to see again in future.

De Oude Scholen
Mignon D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mignon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegeruste aftrekplek langs die langpad.

Lekker sentraal geleë vir maklike verken-stappies deur die dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Oude Scholen se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer, ons waardeer. Ons het maar 'n waterdruk probleem in die dorp, maar het voorsiening gemaak en pomp opgesit om die druk te verbeter. Moontlik het daar mense gelyk gestort wat die druk beinvloed het.
Dankie en ons hoop dat ons weer u van hulp kan wees in die toekoms. Seenwense en Voorspoedige 2022.
Groete,
Marinda

De Oude Scholen
Suzan V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Suzan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, voorlangs skoon.

Dit was netjies, maar die dame het ons nie verwag nie. Duidelik 'n paar dae voor ons koms skoongemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nihanda S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nihanda S
Gesin met tieners

Skoon en netjies.

De Oude Scholen is skoon. Alles wat jy nodig het vir ’n nag se verblyf. Daar is net geen druk in die stort nie. Weet nie of dit net die oggend se probleem was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Oude Scholen se terugvoer

Ons het 'n waterprobleem in die dorp. Die munisipaliteit se tye is wisselend so intussen wanneer daar nie druk is nie word die opgaardamme toegedraai sodat opgaartenks volgemaak kan word. Daarom het ek voorsiening gemaak vir tenks met 'n pomp. Jammer vir die ongerief.

De Oude Scholen
Daleen B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Daleen B
Saam met vriende

Very nice place with wonderful food.

Only problem we had was with the shower water, it was cold and unpleasant, please can you fix it?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Okay for one night.

Needs a bit of renovation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Henk R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal nie weer daar tuisgaan nie.

Aircon en TV werk nie in Kamer no. 1 nie. Ons vra om verskuif te word. Ons kry kamer no. 3, aircon en TV werk, TV remote werk nie, hul sit nuwe batterye in, werk steeds nie. Een bedlampie se gloeilamp geblaas, ons vra 'n nuwe gloeilamp. Muskietnet oor bed val uit die plafon uit toe ons dit wou gebruik die aand. Swembadwater nie skoon, dit was melkerig met iets soos 'n olielagie wat hier en daar dryf op die water. Ook stof en blaartjies in die water, maar ons glo dit was a.g.v. die wind wat sterk gewaai het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sannelie P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sannelie P
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Ons het baie welkom en tuis gevoel. Die kamer was baie netjies en skoon. Die aandete was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Oude Scholen se terugvoer

Baie dankie. Dit was lekker om jul hier te he. Voorspoedige 2020 en seenwense.

De Oude Scholen
George B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, gerieflike, ruim en goed toegeruste kamers

Uiters vriendelike ontvangs, heerlike etes, hoogs aanbeveel. Die hartlikheid van die gashere word baie waardeer - dit laat 'n mens dadelik tuis voel. Die atmosfeer van die ou skoolgebou is iets besonders. Parkeerplek is veilig. Alles was bo verwagting puik. Sal weer daar tuisgaan as die geleentheid hom voordoen. Hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Oude Scholen se terugvoer

Baie dankie vir die “review”
Was lekker om jul hier te he.
Groete tot volgende keer.

De Oude Scholen
Lucas V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lucas V
Enkelreisiger

Redelik gerieflik.

Dit was baie koud. Daar was wel 'n muurverwarmer in die kamer, maar nêrens om dit in te prop nie. Die lugversorger se warm stelling het geen merkbare verskil aan die temperatuur gemaak nie. Daar was wel 'n elektriese kombers op die bed, maar ek verkies (soos baie ander mense) om dit nie te gebruik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rens E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rens E
Gesin met klein kinders

Alle verwagtinge oortref!

Het heerlik gebly! Sal weer daar oornag. Ek sal net 'n plan maak met stortkoppe, hulle het 'n onegalige stroom, en mens sukkel om te stort. Verder was kos heerlik en verblyf puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Oude Scholen se terugvoer

Baie dankie, Cheree. Dit was lekker om jul hier te ontvang.

Jammer oor die oorgerief met die stort. Ons dorp het tans probleem met die drukking van die water, aangesien hul besig is om nuwe pype aan te lê.

Groete.
De Oude Scholen

De Oude Scholen
Ravikishore D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ravikishore D

Good.

It’s nice place to stay and the environment is good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andreas P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andreas P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hulle kan trots wees op hulle diens.

Dit was baie aangenaam. 'n Goeie halfpadstop Kaap toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Oude Scholen se terugvoer

Baie dankie.

De Oude Scholen
Rosme P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosme P
Saam met vriende

Baie netjies en gasvry. Sal altyd weer teruggaan.

Ons sal weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Oude Scholen se terugvoer

Baie dankie. Was lekker om jul hier te he.
Geseende Kersfees en voorspoed vir 2019.
De oude scholen groete xx

De Oude Scholen
Fanie S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ontspannend na 'n lang reis.

Vriendelike, behulpsame gasvrou. Skoon en netjies en goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Oude Scholen se terugvoer

Baie dankie. Dit was lekker om jul hier te ontvang.

De Oude Scholen
Renthia B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renthia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Baie netjiese, bekostigbare verblyf. Gasvrou baie vriendelik. Sal hul beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Oude Scholen se terugvoer

Baie dankie Renthia, dit was lekker om jul hier te hê.

Lekker aand
Groete
Marinda

De Oude Scholen
Ria D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ria D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf.

Netjiese skoon verblyf. Veilige parkering alhoewel parkering effens moeilik is indien jy 'n waentjie sleep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Oude Scholen se terugvoer

Baie dankie Ria, ons waardeer die terugvoer.

Groete,
De Oude Scholen

De Oude Scholen
Monique T - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique T

Vriendelik en gerieflik.

Ons het oornag gebly op pad vakansie Kaap toe en het heerlik gerus by De Oude Scholen na 'n lang reis. Marinda was baie vriendelik en tegemoetkomend. Ek sal beslis weer by De Oude Scholen oornag en sal hulle aanbeveel vir enige reisigers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Oude Scholen se terugvoer

Baie dankie, dit was lekker om julle hier te kon huisves.

De Oude Scholen
Elizé R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elizé R
Gesin met klein kinders

Baie netjiese geriewe, gemaklike beddens en bekostigbaar.

Die diens is vriendelik, geriewe netjies en skoon. Gemaklike beddens en ten volle toegeruste fasiliteite. Ek sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en gasvryheid is puik.

Baie mooi en beslis sal ons weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeies.

Sal definitief aanbeveel. Baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri E
Gesin met klein kinders

Baie netjies en mooi.

Alles was netjies en skoon. Baie veilig en stil omgewing. Lekker naby aan die hotel waar ons ongelooflik lekker geëet het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Oude Scholen se terugvoer

Baie dankie. Hoop om jul weer in die toekoms te sien! Geseende Kerstyd en voorspoed vir die nuwe jaar. Groete
Marinda

De Oude Scholen
Gert D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gert D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was aangenaam verras oor die mooi kamer.

Ons is baie vriendelik ontvang en alles was skoon en netjies. Ons kan beslis die gastehuis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Oude Scholen se terugvoer

Goeiedag Gert,

Baie dankie vir die terugvoer, ons hoop om u weer in die toekoms te sien.

Groete,
Marinda

De Oude Scholen
Nic H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nic H
Enkelreisiger

Heerlik rustig, skoon en netjies met mooi dekor en puik diens deur Marinda!

Lekker gebly, mooi kamer, skoon en netjies. Marinda se diens is puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John A - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek wat netjies en skoon is.

Baie mooi. Goed geleë. Skoon en netjies. Baie vriendelik ontvang. Ontbyt was uitstekend en baie goeie waarde vir jou geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pc D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pc D
Saam met vriende

Aan die einde lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly, maar toe ons daar aankom, was die kamer wat ons bespreek het vir iemand anders gegee en daar was 'n die ander kamer wat verkeerd bespreek was. Hulle het wel die probleem vir ons opgelos. Dus het ons baie lekker verder gebly en ek sal dit aanbeveel vir mense wat deurry Kaap se kant toe wat net vir die aand wil rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertie D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bertie D

Netjies en skoon en maklik om te vind.

Die kamers is netjies en skoon en is redelik goed ingerig. Die ontbyt is baie lekker. Hierdie is die ideale plek om oor te slaap terwyl jy op reis is na ander bestemmings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wim B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim B
Saam met vriende

Besonder gasvry, veilig en vriendelik.

Baie netjiese, skoon en vriendelike gastehuis. Die personeel het ons baie goed ontvang en wonderlike 4-gang maaltyd geniet tydens aandete. Dit was beslis die geld werd gewees. Die swembad het 'n welkome lafenis gebring na 'n lang rit. Ek sal in die toekoms graag weer daar wil oorbly. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Ons het heerlik gebly by hierdie gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenie L - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie L
Saam met vriende

Awesome gasvryheid.

Ons was op motorfietse en het gereël vir slaai die aand aangesien dit Nasionale Braaidag was. Met aankoms was daar nie net slaai nie, maar ook bier, vleis, 2 slaaie, hout en alles om die aand te kon geniet. Die akkommodasie is skoon en netjies en ons het geen klagtes nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan K - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam!

Baie skoon en gerieflike oornagplek en gasvrou baie aangenaam en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette N - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lynette N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was oraait, maar baie van die goed in die kamer was gebreek.

Die handdoekreling, kamerdeur, ens. was gebreek. Die eienaar was deurmekaar met die bespreking en was nie bewus van 'n gedeelte van die bespreking nie. Sal definitief nie die plek aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert D - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gert D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagverblyf gedurende 'n vakansie.

Uitstekende gastehuis. Gerieflike en groot kamer. Vriendelike diens en heerlike ontbyt. Beveel beslis aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charl V
Gesin met klein kinders

Baie lekker en vriendelike mense.

Skoon netjies, gerieflik, lekker geëet en sal weer oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter P - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P
Enkelreisiger

Baie lekker!

Gasheer en gasvrou baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trevor D - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige verblyf vir moeë reisigers!

Sien asb. die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verblyf ... uitstekende diens en mooi, skoon kamer!

Sal dit aanbeveel vir enige persoon wat karoo-gasvryheid wil beleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alex J - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alex J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens. Die aandete en ontbyt was baie lekker!

Het die plek baie maklik gekry, kamer was skoon en netjies en die diens, asook etes, was baie goed!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en baie aangenaam. Vriendelike mense.

Sal definitief aanbeveel vir mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Auretstraat 1, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1142f33b2f5535c7ba87f55e5372fcb55298c2c2b234cadac1b8b50f29966ffc120b77b33bed69458a1fab01b1234030d2b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 1 Auret Street Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.404799321418 23.11062522101
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem