De Oude Stoor Gastehuis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Cecilia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 97
Jaar gelys 9
Opsomming van Resensie
Mariana V - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig, mooi, netjies en huislik.
Thome-lee W - Apr 2024
Algehele gradering
Very good.
Lees meerRené N - Mrt 2024
Algehele gradering
Puik en pynlik netjies.
Chris O - Mrt 2024
Algehele gradering
We loved it, the best place we stayed in on our trip.
Estelle O - Jan 2024
Algehele gradering
Out of this world experience, dis hoe ek ons kuier opsom.
Lees meerPieter P - Jan 2024
Algehele gradering
Vars, skoon en die diens was flink.
Aletta J - Des 2023
Algehele gradering
Rustige familie tyd.
Jandré D - Okt 2023
Algehele gradering
Oase in die hitte.
Annelies M - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlike ruim akkommodasie.
Adele G - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtig. Skoon. Baie vriendelik.
Johan T - Sep 2023
Algehele gradering
Vriendelik en gerieflike verblyf.
Schalk M - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige en gerieflike woonplek.
Nic B - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was ons tweede besoek aan Oude Stoor Gastehuis en sal dit definitief weer as eerste keuse kies vir 'n besoek aan die omgewing. Alles soos vooraf gereël was in plek.
Danielle G - Jun 2023
Algehele gradering
Pregtige omgewing, skoon en netjiese blyplek.
Jaatje P - Jun 2023
Algehele gradering
Baie behulpsaam, gasvry, skoon en ruim.
Lp W - Mei 2023
Algehele gradering
Baie rustige omgewing.
Sulia K - Mrt 2023
Algehele gradering
Vir ons vir die hoeveelheid met die 4 ure loadshedding was dit net te warm en ongemaklik.
Cindy P - Des 2022
Algehele gradering
Absolutely perfect.
John H - Okt 2022
Algehele gradering
A comfortable self-catering place on a working table grape farm and 3 km from the national park.
Andries Z - Okt 2022
Algehele gradering
Het dit baie geniet. Vriendelike ontvangs, skoon en goed toegeruste fasiliteite, sekuriteit goed, onderdak parkering, ens.
Herman S - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon met alles wat nodig is.
Werner V - Okt 2022
Algehele gradering
Verruklik.
Ben S - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige plek met mooiste geriewe. Vriendelikste mense.
Eileen B - Aug 2022
Algehele gradering
We really enjoyed our stay will definitely stay there again.
Annette O - Aug 2022
Algehele gradering
This was exactly what we wanted.
Diane V - Aug 2022
Algehele gradering
Welcoming and comfortable.
Adriaan P - Aug 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Monica V - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtige plaas opset. In eenheid 4 gebly, mooi uitsig oor die wingerde, rustig en naby Augrabiesvalle. Vriendelike personeel.
Roux N - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Retha D - Jul 2022
Algehele gradering
Verblyf was famtasties.
Esther M - Apr 2022
Algehele gradering
Uitmuntende verblyf, propvol gasvryheid.
Dorothy F - Apr 2022
Algehele gradering
Convenient, clean and comfortable.
Larissa R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjies.
Nora R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjiese en skoon oornagplek.
At N - Feb 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Rudi V - Feb 2022
Algehele gradering
Die ligging van die plaas asook die omgewing het my geweldig beïndruk.
Karen K - Feb 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike verblyf as gesin.
Stiaan H - Feb 2022
Algehele gradering
Ons was aangenaam verras. Niks meer nodig nie.
Melita D - Feb 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam en skoon.
Ivan S - Feb 2022
Algehele gradering
Rene laat haar gaste baie tuis voel. Sy is 'n wonderlike mens en ek wens haar voorspoed toe vir die toekoms.
Johan L - Jan 2022
Algehele gradering
Vriendelikste ontvangs en netjiese verblyf.
Maretha F - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker plaas-atmosfeer.
Esme V - Jan 2022
Algehele gradering
Perfek geleë, skoon en goed toegerus.
Mariska V - Jan 2022
Algehele gradering
Baie mooi omgewing met skoon, netjiese geriewe.
Wynand D - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was goeie waarde vir geld.
Jenny V - Jan 2022
Algehele gradering
Relaxing.
Tania D - Jan 2022
Algehele gradering
Lieflike plaasomgewing.
Lees meerGeorge N - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Ninette H - Jan 2022
Algehele gradering
Rustige en veilige lushof.
Marianne V - Des 2021
Algehele gradering
Ons het spesifiek gegaan om die Augrabies-waterval te besoek en dit was 'n ongelooflike belewenis.
Henk P - Des 2021
Algehele gradering
Was rustig en lekker.
Dawid D - Des 2021
Algehele gradering
Dit was werklik 'n verrassing om op die plaas te bly.
Gary V - Okt 2021
Algehele gradering
Very pleasant stay.
Susan V - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier. Pragtig daar!
Nico B - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig, veilig en netjies.
Amanda M - Sep 2021
Algehele gradering
Puik verblyfplek.
Elmaré S - Sep 2021
Algehele gradering
Was 'n aangename ervaring en sal enige tyd weer die gastehuis wil besoek.
Hannelie N - Sep 2021
Algehele gradering
Rustige, skoon en gerieflike akkommodasie
Hans C - Aug 2021
Algehele gradering
Goeie tuiste vir besoekers aan Augrabiese Waterval.
Monika V - Aug 2021
Algehele gradering
Ons was baie beïndruk met die plek.
Lees meerChristine K - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker naweek-wegbreek.
Jan W - Aug 2021
Algehele gradering
Goed gelee in ’n stil area met ’n rustige plaasatmosfeer op ’n werkende plaas.
Dappies V - Aug 2021
Algehele gradering
Stylvol, rustig en uniek.
Gert L - Aug 2021
Algehele gradering
Baie gasvrye personeel en jy voel sommer dadelik tuis.
Amelia G - Jul 2021
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer
Johan S - Jul 2021
Algehele gradering
Wonderlike verblyf!
Adriaan N - Jul 2021
Algehele gradering
Perfekte plek om Augrabies te geniet.
Anina H - Jun 2021
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Isabella A - Apr 2021
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Albert S - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtige eenheid, goed toegerus, baie mooi skoon en veilig.
Terri B - Mrt 2021
Algehele gradering
Amazing gem.
Kevin M - Mrt 2021
Algehele gradering
Pleasant stay.
Charmaine J - Mrt 2021
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het.
Riekie C - Mrt 2021
Algehele gradering
Die netjieste, rustige, goed toegeruste, goed geleë plek ooit.
Dries D - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie goeie en vriendelike diens
Abraham S - Mrt 2021
Algehele gradering
Very nice stay.
Lees meerStacey-leigh W - Feb 2021
Algehele gradering
Enjoyed my stay
Rika L - Feb 2021
Algehele gradering
Pragtige plek met vriendelike mense.
Willem G - Feb 2021
Algehele gradering
Groot eenhede, regte rustige plaas.
Nicki V - Feb 2021
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer, ideaal vir lang wegbreeksessies uit die stad.
Anel P - Feb 2021
Algehele gradering
Gemaklik, lekker kuier.
Pieter B - Feb 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Marianna B - Feb 2021
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike personeel.
Erna O - Jan 2021
Algehele gradering
Ongelooflik.
Carel D - Sep 2020
Algehele gradering
Baie netjies en naby aan die hotel en park.
Jan W - Sep 2020
Algehele gradering
Ruim eenheid, lekker koel met binnebraai. Alles was skoon en netjies kon geen foute vind nie.
Phlip L - Aug 2020
Algehele gradering
Uitstekend warde vir jou geld.
Petri F - Aug 2020
Algehele gradering
Baie lekker, goeie aanwysings.
Hannalie L - Mrt 2020
Algehele gradering
Veilig, rustig, aangenaam.
Deon S - Mrt 2020
Algehele gradering
Oppie plaas met stadsgeriewe.
Mark B - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf!
Tania S - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekende plek.
Willem B - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtig en baie netjies.
Hennie V - Aug 2019
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
André V - Apr 2019
Algehele gradering
Dankie vir 'n goeie verblyf.
Hannes V - Feb 2019
Algehele gradering
Heerlike gasvrye omgewing met skoon en netjiese geriewe.
Elsabe K - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was uit die boeke. Skoon, netjies, bekostigbaar en alles wat jy aan kan dink wat jy kan nodig kry, is daar. Heerlik.
- Kapasiteit: 35 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R359, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom