Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Oude Yotclub

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

CHRISTO Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 13

Maande gelys 10

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 13 resensies vir De Oude Yotclub
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Alet W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alet W

Fantasties.

Was bobaas gasheer en gasvrou. Ons sal hul aanbeveel vir 'n heerlike huis weg van jou huis. Groete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Oude Yotclub se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons by De Oude Yotclub waardeer dit baie en sien uit om julle weer te akkommodeer.

Klein Karoo groete.

Trix en Christo van De Oude Yotclub Oudtshoorn.

De Oude Yotclub
Tania D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitmuntend!

Ons het De Oude Yotclub besoek tydens Paasnaweek en KKNK 2024. Volgens my mening is dit die beste verblyf in Oudtshoorn. Christo en Trix is twee hartsmense en het ons baie tuis laat voel. Ek kan hulle vir enigiemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Oude Yotclub se terugvoer

Baie dankie dat julle ons gastehuis gekies het. Was regtig baie lekker om saam julle te kuier.
Ons maak beslis weer so.

De Oude Yotclub
Elsabe V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Trix & Christo het ons baie welkom laat voel. Vreeslik vriendelik, puik diens!

Aangenaam verras. Mooiste ligging en uitsigte. Vriendelike diens en heerlike ontbyt! Ons sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Oude Yotclub se terugvoer

Baie dankie Elsabe, dit was baie lekker om saam met julle te kuier. Ons maak gerus weer so.
Karoo groete
Christo en Trix

De Oude Yotclub
Gary S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gary S
Saam met vriende

Gerieflik en goed geleë.

Ons het heerlik gebly en die ontbyt was smaaklik. Let net op dat De Oude Yotclub nie 3 aparte kamers is soos aangedui in die advertensie, slegs 2 kamers met 'n slaapbank in die gang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Oude Yotclub se terugvoer

Dankie vir julle kuier Gary.

De Oude Yotclub
Heleen C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super verblyf.

Perfek geleë - netjies en skoon. Sal beslis weer daar gaan oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Oude Yotclub se terugvoer

Baie dankie Heleen, dit was 'n voorreg om julle te ontvang.

De Oude Yotclub
Jan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer daar wil kuier.

Baie lekker gebly. Die gasheer en gasvrou is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Oude Yotclub se terugvoer

Nogmaals baie dankie dat julle de Oude Yotclub gekies het. Was baie lekker om julle te ontvang.

De Oude Yotclub
Marelie D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelie D
Gesin met tieners

Rustige en mooi omgewing. Heerlike tuin teen rivier. Vriendelike mense!

Ons het blyplek gesoek voor en na die Cango Marathon: hierdie B&B was perfek. Baie naby aan begin. Rustige en mooi omgewing. Heerlike tuin teen rivier. Vriendelike mense!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Oude Yotclub se terugvoer

Baie dankie julle. Ons het dit geniet om julle as gaste te ontvang. Hoop ons sien julle binnekort weer. Klein Karoo groete van De Oude Yotcloub Oudtshoorn. Christo en Trix.

De Oude Yotclub
Frans K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend en baie goeie ligging naby als en baie sentraal.

Dit was 'n voorreg om daar te bly. Het gevoel asof ons by familie bly. Baie vriendelik en goeie diens ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Oude Yotclub se terugvoer

Baie dankie dat julle De Oude Yotclub gekies het.
Ons sien uit om julle spoedig weer te sien. Geniet die reis verder en wees veilig.
Karoo groete
Christo en Trix

De Oude Yotclub
J.f. M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
J.f. M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke gebly. Plek is netjies en skoon. Eienaars byderhand as iets benodig.

Ontvangs was baie aangenaam. Plek is netjies en eienaars gaan uit hul pad om mens tuis te laat voel. Sal die plek aanbeveel. Ontbyt puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Oude Yotclub se terugvoer

Dankie J.f., vir die mooi woorde. Dit was baie aangenaam om julle hier te ontvang.

De Oude Yotclub
Jolandi L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandi L
Gesin met klein kinders

Tannie Trix doen baie moeite en het seker gemaak ons kom niks tekort nie.

Ons het baie lekker gebly en die ontbyt was heerlik. Hulle doen baie moeite en is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Oude Yotclub se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Was lekker om julle te ontvang.

De Oude Yotclub
Henry B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies. Puik diens.

Eienaars is fantastiese mense, lekker kuier saam met kliënte. Enige tyd weer daar oorslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Oude Yotclub se terugvoer

En julle is meer as welkom. Sou nog ure saam julle kon kuier. Tot volgende keer.
Karoo Groete
Christo en Trix

De Oude Yotclub
André B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste plek om te bly in Oudtshoorn.

By De Oude Yotclub het ons 'n ongelooflike vriendelikheid beleef vanaf Christo en Trix. Dit is duidelik dat hulle 'n passie het vir wat hulle doen. Die huis en geriewe is besonders met alles wat nodig is. Baie skoon en netjies. Werklik 'n uitsonderlike plek wat ons enige tyd sal aanbeveel. Dankie vir 'n baie besondere naweek wat ons by julle kon deurbring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Oude Yotclub se terugvoer

Baie dankie weereens dat julle De Oude Yotclub gekies het. Dit was heerlik om saam met julle te kuier.
Ons kyk uit vir die volgende keer.
De Oude Groete
Christo en Trix van Zyl

De Oude Yotclub
Felecia Z - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felecia Z
Gesin met klein kinders

Excellent service with the most incredible hosts ever.

Wow, what amazing service! Such lovely staff with such beautiful souls. They have welcomed us so well. They are extremely helpful and go out of their way to make guests feel at home. We have had such an amazing time at De Oude Yotclub. I highly recommend this incredible place. Beautiful, cosy, and great atmosphere. Will definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Oude Yotclub se terugvoer

Baie dankie dat julle saam met ons gekuier het.
Was heerlik om julle hier te kon huisves.
Karoo Groete
Christo en Trix

De Oude Yotclub
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rudds-laan 9, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d6b9f07b8015a5c997f2acb883823b74df11768d9d3b091fd47d0a62b168cc32dfc289508044dab3aa9e2fc302d8441ea69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R800 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 9 Rudds Avenue Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.586697437654 22.202152230025
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem