De Plaas Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

De Plaas Gastehuis is naby die middestad van Polokwane (Pietersburg) geleë, die hoofstad van Limpopo Provinsie en is naby verskeie inkopiesentrums, hospitale en skole.

Ons akkommodasie bestaan uit 12 luukse dubbelslaapkamers, waarvan 3 kamers familiekamers is en 3 is semi-selfsorg. Die kamers het ook en suite-badkamers, toegerus met lugversorging of waaier en DStv. Vergesel ons in ons eetkamer waar jy 'n luukse ontbyt of aandete kan geniet.

'n Ten volle gelisensieërde eilandkroeg bied gaste die perfekte plek om af te skakel na 'n lang dag in die druk van die stad. Alternatiewelik kan jy na hartelus braai en ontspan om die vuur in die boma.

Ons het 'n swembadjie en die personeel is vriendelik en tegemoetkomend om 'n lieflike ervaring te verseker.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na De Plaas Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R825 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]