Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Possel

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annelie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 12

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir De Possel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Dries H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dries H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van die beste plekke waar ek al oornag het.

Die eenheid is bo verwagting gemaklik en volledig toegerus. Die eienaars gaan uit hul pad om gaste te akkommodeer. Baie ekstras wat mens laat welkom voel soos vrugte, beskuit en selfs 'n mediese kits. Absolute waarde vir geld. Ek sal graag teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Possel se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Dries. Julle was baie aangename gaste en is enige tyd weer welkom by ons nuwe eenheid wat binnekort reg sal wees. Ek dink julle sal dit baie geniet!

De Possel
Amaal T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amaal T
Gesin met klein kinders

Cosy, beautifully decorated, extremely comfortable cottage with the most wonderful hosts.

Annelie and Karel (and little Anja) went out of their way to make us feel at home. Sadly we suffered sudden 4 hours of load shedding which made things uncomfortable, but they have a back-up system and plans to add more to combat the power cuts. A private outdoor space or braai area would've been great but they gave us full access to their lovely garden which we enjoyed. We loved the decor in the cottage and felt very much at home with all the necessary comforts. The electric blanket was particularly fantastic as it was an icy weekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Possel se terugvoer

Thank you so much, Amaal!
It was great having you guys stay with us and we especially enjoyed the time spent in the garden with the kids playing. A pity that the weather was unpleasant for a nice braai on Saturday.
We hope to see you again and thanks for including me with your Tupperware group.
Go well!

De Possel
Vanaf R1 700
R1 700 R1 020
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 700
R1 700 R1 020
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 700
R1 700 R1 020
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Possel-straat 12, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA368a791d01435d36c638ad843b78213a0809edc4b14019d548204049e72e42d00bb345fdfbbc100515c35176050d576611e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 020 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 12 De Possel Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.2325244 19.4248192
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem