Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Possel

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Possel-straat 12, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 R1 020 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

De Possel is 'n knus selfsorg-eenheid wat verblyf op die bestuurder se perseel in Caledon, 'n bekoorlike dorpie in die hartjie van die Overberg-streek, bied.

Die eenslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en is langs die hoofhuis geleë. Dit bied privaatheid en daar is parkeerplek reg voor die eenheid. Die kamer het 'n dubbelbed en die badkamer is het 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Boonop is daar 'n slaapbank in die leefarea wat slaapplek aan 2 gaste bied.

Die kombuis is met 'n yskassie, mini-oond met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan moderne geriewe soos komplimentêre WiFi en 'n slim-TV met toegang tot DStv, Netflix en YouTube geniet.

Die eiendom is binne maklike bereik van die dorpie, die casino en die warmwaterbronne.

Daar is 'n rugsteunkragstelsel wat die ligte, TV en WiFi tydens beurtkrag ondersteun.

Slaapplek

’n Bespreking by De Possel sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir De Possel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annelie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 12

Ligging

  • De Possel-straat 12, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Possel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
R1 700 R1 020
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 700
R1 700 R1 020
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Possel-straat 12, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA368a791d01435d36c638ad843b78213a0809edc4b14019d548204049e72e42d00bb345fdfbbc100515c35176050d576611e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 020 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 12 De Possel Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.2325244 19.4248192
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem