Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Rest

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Turnerstraat 9A, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

De Rest is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in Bethlehem en is op dieselfde perseel waar die eienaar woon. Dit het 'n aparte ingang en bied privaatheid aan gaste.

Dié eiendom bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en het 'n lessenaar vir gaste wat werk wil doen. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaat-elektriese stoof, gasstoof, 'n mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n klein eetarea wat na 'n sitarea lei. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met toegang tot Youtube en ander stroomplatforms op gaste se eie rekening. Daar is ook 'n dubbelslaapbank. Gaste het toegang tot gratis WiFi.

Daar is 'n lieflike binnehof met buitesitplek en 'n Weber-braai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Bethlehem is 'n dorp in die Vrystaatse provinsie van Suid-Afrika. Dit is vir sy pragtige sandsteen-argitektuur, ryk kulturele erfenis en skilderagtige omgewing bekend. Die dorp is ook 'n gewilde oornagplek vir reisigers op pad na die Drakensberge en Lesotho.

Slaapplek

’n Bespreking by De Rest sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir De Rest
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Thia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 1

Ligging

  • Turnerstraat 9A, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Gaste dink De Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Turnerstraat 9A, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbec8e0cade3bd373682fcc779d18991bd9653569980c355c8d3233aa4fd10b754453cf933cc4057bd9928aff8d04f56d5e86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 9A Turner Street Bethlehem 9700 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.236146003652 28.299679326297
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem