6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Beach Boulevard West, De Valle 52, Mossel Bay, 6509, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Coastal Hospitality - De Valle 52 is 'n ruim woonstel wat selfsorgverblyf in die De Valle-kompleks in Mosselbaai bied. Die woonstel is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n gemaklike plek om te bly tydens hul seevakansie.
Die woonstel bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n bad.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien. 'n Ontbyttoonbank met kroegstoele is ook beskikbaar. Die leefarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 6, 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Die woonstel lei na 'n balkon met pragtige see-uitsigte.
Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en veilige parkering vir gaste om te gebruik.
Daar is ook 'n omsetter wat die toestelle in die woonstel tydens beurtkrag ondersteun, wat die waterverhittingstelsel en stoof uitsluit.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 73
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Beach Boulevard West, De Valle 52, Mossel Bay, 6509, Wes-Kaap
- Gaste dink Coastal Hospitality - De Valle 52 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Beach Boulevard West, De Valle 52, Mossel Bay, 6509, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang