Coastal Hospitality - De Valle 65
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 36
Jaar gelys 2
Opsomming van Resensie
Etienne V - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker plekkie.
Coastal Hospitality - De Valle 65 se terugvoer
Beste Etienne,
Baie dankie vir jul wonderlike resensie. Ek waardeer dit opreg en is bly om te verneem dat jul, jul verblyf geniet het.
Kom kuier gou weer!
Vriendelike Groete uit DIaz Strand,
Leon
Natasha R - Jan 2023
Algehele gradering
Enjoyable, location is central for sight-seeing. Quite suitable for my senior parents. Friendly and helpful agent.
Lees meerCoastal Hospitality - De Valle 65 se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Natasha. Ons waardeer die positiewe kritiek en sal jou punte te harte neem om te verbeter waar ons kan. Groete, Leon
Linda G - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige plek met alles wat jy nodig het.
Coastal Hospitality - De Valle 65 se terugvoer
Beste Linda, baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer jou terugvoering en is bly om te verneem dat julle 'n wonderlike tyd gehad het. Hoop om julle binnekort weer te sien. Diaz Groete. Leon
Cyril M - Nov 2022
Algehele gradering
Great view and comfortable stay.
Coastal Hospitality - De Valle 65 se terugvoer
Dear Cyril,
Thank you so much for your valued review and feedback. We are glad to know that you enjoyed your stay with us during the Ironman Weekend. Hope to see you all again soon.
Kind Regards,
Leon
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Valle 56, Die Voor Bay, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom