Coastal Hospitality - De Valle 9
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 30 Sep 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kus-Oos Boulevard, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 400R1 050 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Coastal Hospitality - De Valle 9 is 'n bekoorlike woonstel wat selfsorgverblyf in die De Valle-kompleks in Mosselbaai bied. Die woonstel is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n seevakansie.
Dié woonstel op die grondverdieping bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, lugbraaier, konveksie-oond en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het 'n TV met Netflix, Amazon Prime Video en Disney+. Gaste kan die DStv met hul eie intekenbesonderhede geniet. Die sitarea lei na 'n stoep met 'n etenstafel en braaigeriewe.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en onderdakparkeerplek is vir een voertuig op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 38
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Kus-Oos Boulevard, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Coastal Hospitality - De Valle 9 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Voorbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kus-Oos Boulevard, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom