De Valle Seeuitsig
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 10 Jul 2024 tot 11 Jul 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach East Boulevard, De Valle 56, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
-
Vanaf
R990R792 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
De Valle Seeuitsig bied selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in 'n veilige kompleks in Diaz, oorkant die waterpark en langs Diaz se hoofstrand in Mosselbaai.
Hierdie woonstel is op die vierde verdieping en het 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n wasbak en 'n toilet.
Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis en sitarea wat na die beskutte balkon lei wat 'n Weber-braai het. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus. Daar is 'n tuimeldroër in die gemeenskaplike waskamer wat met R5-munte werk.
Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n enkelslaapbank en 'n TV met OpenView-kanale en 'n DVD-speler.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, gemeenskaplike braaigeriewe en dit is naby verskeie restaurante en mengeldrankie-kroeë, asook 1,5 km vanaf Langeberg Mall.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Sunel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Beach East Boulevard, De Valle 56, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink De Valle Seeuitsig het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Voorbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach East Boulevard, De Valle 56, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap