De Vie Akkommodasie
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Constantia-singel 29, Stellenryk, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R560 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
De Vie Akkommodasie bied verblyf in Stellenryk vir 2 gaste. Dis die ideale blyplek vir oornagbesoekers en sakereisigers.
Dié semi-selfsorgeenheid het ’n dubbelbed en en suite-badkamer met ’n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het ’n mikrogolf, yskas en TV met alle DStv kanale asook gratis WiFi.
Veilige onderdakparkeerplek agter 'n sekuriteitshek.
De Vie Akkommodasie is 2 km vanaf Glengarry Winkelsentrum en 5 km vanaf Cape Gate Winkelsentrum.
Daar is ook 'n haarsalon op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Annette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 85
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Constantia-singel 29, Stellenryk, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink De Vie Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stellenryk Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Constantia-singel 29, Stellenryk, 7550, Wes-Kaap