Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Vreugd @ Home

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir De Vreugd @ Home
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Liza V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza V

Beste oor nag plek in Pretoria. Baie netjies en veilig.

Dit was definitief die moeite werd. Baie netjies, skoon, mooi, gemaklik en sal dit vir enige iemand aanraai. Dis ook baie groter as wat ek verwag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patrick B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en veilig.

Baie netjiese skoon plekkie in 'n baie stil, veilige area naby winkels, hospitale ens. Die plek was netjies en goed toegerus. Ek sal dit vir seker aanbeveel. Al wat ek dink kan verander word, is om 'n deur op te sit by die kamer sodat die lugversorger hom koud kan hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danielle L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en netjies.

Dit is rustig en alles wat ons nodig gehad het. Ons het lekker gebly. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa B
Gesin met klein kinders

Verblyf was skoon en gerieflik.

Behalwe vir die honde wat geweldig baie blaf was alles in orde. Geen ander klagtes nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Vreugd @ Home se terugvoer

Middag Melissa
Baie dankie vir jou terugvoer.
Ons vra omverskoning vir die honde wat so vreeslik blaf - dis vir ons self net so 'n steurnis! Ons sal definitief werk daarvaan maak om daardie probleem op te los!

De Vreugd @ Home
Anet L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anet L

Beslis die beste oornagplek wat ons die afgelope jaar besoek het.

Ons dogter sien 'n onkoloog elke soveel maande by Steve Biko-hospitaal weens longkanker. Om 'n oornagplek te vind in die area naby die hospitaal is baie moeilik en De Vreugd @ Home is nie net warm en verwelkomend nie, maar voldoen absoluut aan ons verwagtinge. Dit is beslis nommer een op ons lys vir die toekoms. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R750
R750 R600
per nag (plek vir 3)
Vanaf R750
R750 R600
per nag (plek vir 3)
Vanaf R750
R750 R600
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magdalena-laan 627, Roseville, Pretoria, 0082, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05e4cd0a213daae15c15b3916c679d846f392bf303f86c6144fce7813ccd0dd955ffadc4216a4538c465fc3f8104fca4a902?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R600 per nag (plek vir 3) 5 5 1 5 627 Magdalena Avenue Roseville 0082 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.709992949773 28.177499642171
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem