Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Vreugd @ Home

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magdalena-laan 627, Roseville, Pretoria, 0082, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 R600 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

De Vreugd @ Home is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se erf in Roseville, Pretoria. Dit het 'n privaat ingang en is ideaal vir gaste wat op soek is na oornagverblyf vir 'n vakansie of vir werk aangesien dit naby verskeie winkels, restaurante, Eugene Marais-hospitaal en ander mediese sentrums is.

Die woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Lugversorging en staande waaiers is beskikbaar.

Die ruim leefarea het 'n sitkamerstel wat 'n enkelslaapbank insluit, asook 'n platskerm-TV met Netflix, YouTube, and Disney+. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, mikrogolf, lugbraaier, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die skuifdeure lei na die privaat stoep met 'n etenstafel en stoele. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by De Vreugd @ Home sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir De Vreugd @ Home
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Jaar gelys 3

Ligging

  • Magdalena-laan 627, Roseville, Pretoria, 0082, Gauteng
  • Gaste dink De Vreugd @ Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R750 R600
per nag (plek vir 3)
Vanaf R750
R750 R600
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magdalena-laan 627, Roseville, Pretoria, 0082, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05e4cd0a213daae15c15b3916c679d846f392bf303f86c6144fce7813ccd0dd955ffadc4216a4538c465fc3f8104fca4a902?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R600 per nag (plek vir 3) 5 5 1 5 627 Magdalena Avenue Roseville 0082 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.709992949773 28.177499642171
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem