Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Waenhuis

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Zelma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir De Waenhuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Rachel S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Juweel.

Baie keurig gemeubileerd en alles wat jy nodig het. Privaat, stil, perfek vir 'n romantiese verblyf. Die perfekte gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die rustigheid en stilte hier is ongelooflik en word omraam deur die mooiste uitsig.

Welma is 'n uitstekende gasvrou. Ons honde het dit baie geniet. Ons kon ontspan en die rustigheid inasem terwyl die vuur brand en ons in die swembad dryf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Waenhuis se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer.
So bly julle het alles geniet.
Kom kuier weer.
Groete
Zelma

De Waenhuis
Joan H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Fantastic cottage nestled 2 km's from Calitzdorp. Zelda is an incredible host and the hot tub with a good glass of red is a winning combination.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loudina F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Loudina F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Die plek is asemrowend en Zelma is die beste gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Waenhuis se terugvoer

Baie dankie vir die besoek. Julle is ook beste gaste gewees. Sien weer.

De Waenhuis
Estelle P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras.

Zelma is 'n ongelooflike gasvrou, het selfs vir ons 'n tafel by Die Dorpshuis bespreek. Luukse linne is altyd 'n wenner en kombuis baie goed toegerus met die heerlikste varsgemaalde koffie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanti M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanti M
Saam met vriende

Ek en my dogter het 'n sloertoer van Kaapstad na Vleesbaai gedoen.

Ons het heerlik oorgebly by De Waenhuis. Zelma is 'n vriendelike en uiters behulpsame gasvrou. Dit was wel jammer dat so min eetplekke op 'n Dinsdag en Woensdag oop is in Calitzdorp, wat mens wel verstaan. Gelukkig kon ons by die Spar en by Giovannis Pizzeria, op aanbeveling van Zelma, lekker kos koop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew C
Enkelreisiger

Privaat, gemaklik, rustig, perfekte ligging.

Ek en my hond het vreeslik lekker in Zelma se kothuis gebly. Die kothuis beskik oor al die nodige items. Die ligging is perfek met onbeperkte uitsig vanaf die patio oor die plase. Ons het dit geniet om deur die boorde te stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Waenhuis se terugvoer

Hi Andrew,
Was heerlik om julle hier te he. So bly julle het lekker gekuier.
Kom gerus weer.
Groete,
Zelma.

De Waenhuis
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Calitz-straat, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b8f7f534a25741d7b4835af72310e8de1af163cebecdd31d4f1320c2de8b3636a4a43a4f2482d62d9830a17fe99a3104622?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3) 7 5 1 5 Calitz Street Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.519876464801 21.69276560281
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem