- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 19 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 22 Dersley Street, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
De Witte Guest House is luuks en bied 'n rustige wegbreek in Bayswater, Bloemfontein.
Verblyf is beskikbaar in kamers met koninggrootte-beddens, dubbelbeddens, 2 enkelbeddens en slaapbanke of enkelbeddens vir kinders. Daar is perkallinne en elektriese komberse. Elke kamer het lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad en 'n toilet. Verder het elke kamer 'n TV met sekere DStv-kanale, werksareas, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kamers lei na 'n balkon of 'n privaat tuin.
Ontbyt word in die eetkamer met 'n uitsig oor die terras en swembad bedien, en gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n uitsig oor die voortuin het. Daar is plek buite vir spesiale geleenthede vir tot 20 mense met 'n kampvuur-atmosfeer.
Gaste kan in die swembad afkoel, of in die groot tuin ontspan en na die voëls kyk. Veilige, skaduparkeerplek word agter elektriese hekke voorsien.
De Witte Guest House is 1,8 km vanaf Northridge Mall se winkels, restaurante en bioskope. Bloemfontein bied aktiwiteite soos staproetes, valskermspring, sterrekyk by die Boyden-sterrewag, asook verskeie museums, winkels en restaurante. Gaste kan ook die Vrystaat Nasionale Botaniese Tuin, die Franklin Wildreservaat of Hamilton Park besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Dié kamer is op die eerste verdieping en is geskik vir 2 gaste. Dit lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die tuin. Daar is 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Verder is daar 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n werksarea, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Daar is slaapplek vir kinders in sekere kamers, teen 'n ekstra koste.
Die eienaar woon op die perseel en het troeteldiere.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Let asb. dat dele van die verblyf via trappe bereik word en dus dalk nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is op die grondverdieping en is geskik vir 2 gaste. Dit lei na 'n troeteldiervriendelike stoep en het 'n kombuisie. Die kamer het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolf, 'n tweeplaatstoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi is beskikbaar in die kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Daar is slaapplek vir kinders in sekere kamers, teen 'n ekstra koste.
Die eienaar woon op die perseel en het troeteldiere.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Let asb. dat dele van die verblyf via trappe bereik word en dus dalk nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is op die grondverdieping en is geskik vir 2 gaste. Dit lei na 'n troeteldiervriendelike stoep en het 'n kombuisie. Die kamer het lugversorging, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolf, 'n tweeplaatstoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi is beskikbaar in die kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Daar is slaapplek vir kinders in sekere kamers, teen 'n ekstra koste.
Die eienaar woon op die perseel en het troeteldiere.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Let asb. dat dele van die verblyf via trappe bereik word en dus dalk nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het slaapplek vir 2 volwassenes, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe in die kamer sluit WiFi, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv in. Die kombuisie is met 'n yskassie en 'n mikrogolf toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Daar is slaapplek vir kinders in sekere kamers, teen 'n ekstra koste.
Die eienaar woon op die perseel en het troeteldiere.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Let asb. dat dele van die verblyf via trappe bereik word en dus dalk nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het slaapplek vir 2 volwassenes, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe in die kamer sluit WiFi, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Daar is slaapplek vir kinders in sekere kamers, teen 'n ekstra koste.
Die eienaar woon op die perseel en het troeteldiere.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Let asb. dat dele van die verblyf via trappe bereik word en dus dalk nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer is op die eerste verdieping en is ideaal vir 'n paartjie op wittebrood, maar is ook geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders teen 'n ekstra koste.
Die kamer het lugversorging en 'n koninggrootte-bed. 'n Kinderbed en -matras kan ook voorsien word. Die en suite-badkamer het 'n stort, bad en toilet. Verder is daar 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n werkstasie, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Daar is slaapplek vir kinders in sekere kamers, teen 'n ekstra koste.
Die eienaar woon op die perseel en het troeteldiere.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Let asb. dat dele van die verblyf via trappe bereik word en dus dalk nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die tuin, is op die eerste verdieping, en het 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank vir kinders. Verder is daar lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n werksarea, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 2
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Daar is slaapplek vir kinders in sekere kamers, teen 'n ekstra koste.
Die eienaar woon op die perseel en het troeteldiere.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Let asb. dat dele van die verblyf via trappe bereik word en dus dalk nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Ametis
- Slegs verblyf
- Smarag
- Slegs verblyf
- Saffier
- Slegs verblyf
- Suurlemoen
- Slegs verblyf
- Kiwi
- Slegs verblyf
- Amber
- Slegs verblyf
- Robyn