De Zonnebloem Guest House
- Kapasiteit: 13 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Van Riebeeck Straat, , Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
De Zonnebloem Guest House is in Bethlehem in die Oos-Vrystaat. Die gastehuis is 27 km vanaf die kunstenaarsdorpie Clarens, 270 km vanaf Bloemfontein en 250 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Verblyf word in 4 kamers met slaapplek vir 13 gaste aangebied. Elke kamer het gemaklike beddens en 'n uitsig oor die tuin. Kamer 1, 2 en 3 het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort en kamer 4 maak van 'n gedeelde badkamer gebruik. Daar is ook 'n gemeenskaplike toegeruste kombuis, sitarea, eetkamer met skuifdeure, 'n TV met DStv, elektriese komberse, 'n uitsig oor die tuin en braaigeriewe.
Ontbyt, middagete, aandete en kospakkies is op versoek beskikbaar. Groepe of gesinne kan die hele huis bespreek.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel.
De Zonnebloem Guest House is naby hospitale, die lughawe, Dihlabeng Mall, Frontier Casino, restaurante, gholfbane, tennisbane en rolbalbane.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Witborde
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- 8 Van Riebeeck Straat, , Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Gaste dink De Zonnebloem Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Bethlehem Malotiroete Vrystaat
- Kapasiteit: 13 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Van Riebeeck Straat, , Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom