Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oude-Rest

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 24 resensies vir Oude-Rest
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Adeline E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adeline E

Baie lekker gebly. Die beskuitjies en wasmasjien was 'n bonus.

Ja, dankie, ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oude-Rest se terugvoer

Ek is bly dat julle lekker gekuier het! Julle is enige tyd weer welkom...

Oude-Rest
Karin E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin E

Het dit baie geniet.

Oude-Rest is 'n netjiese, ruim plek wat geleë is in 'n stil area. Ons het regtig lekker gebly. Toe ons in die plek instap, was ons regtig aangenaam verras. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal weer daar gaan bly as ons plek nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oude-Rest se terugvoer

Dankie Karin. Ons is bly dat julle lekker gekuier het en julle is enige tyd weer welkom!

Oude-Rest
Theunis S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very pleasant stay and recommended.

Received a very warm welcome from the landlady. The unit is very large and very well equipped. The bed was very comfy. It has one of the best showers one can find. Even toothpicks are provided and there is attention to detail.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oude-Rest se terugvoer

I am so glad to hear that you enjoyed your visit! Looking forward to welcoming you back for future stays.

Oude-Rest
Sebastiaan J V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sebastiaan J V
Gesin met tieners

Modern, netjies en gerieflik.

Dit is 'n netjiese, skoon en moderne selfsorgeenheid wat aan al ons verwagtinge en behoeftes voldoen het. Ons het heerlik ontspan en geslaap. Die eenheid is in 'n rustige buurt. Ons sal definitief weer van die verblyf gebruik maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oude-Rest se terugvoer

Ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het, julle is enige tyd weer welkom!

Oude-Rest
Bianca N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca N

Great accommodation at great cost.

We enjoyed our stay immensely. The aircon was an appreciated reprieve in the Oudtshoorn heat. Our host kept in contact to ensure we have all we need and are satisfied. Will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oude-Rest se terugvoer

We are glad to hear that you enjoyed your stay! We would be happy to welcome you back for a return visit.

Oude-Rest
Susan B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

Skoon, rustig, en ontspannend.

Baie dankie aan die gasvryheid en vriendelikheid, ons het dadelik tuis gevoel en ons het baie lekker daar gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oude-Rest se terugvoer

Ons is bly jy het dit geniet by ons. Julle is enige tyd weer welkom!

Oude-Rest
Hentie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hentie B
Gesin met tieners

Goeie waarde vir geld.

Baie lekker gebly. Leef area lekker groot spasie. Gemaklike braai area. Vriendelike eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oude-Rest se terugvoer

Ons is bly dat julle die verblyf geniet het. Julle is enige tyd weer welkom!

Oude-Rest
Charlene J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene J
Gesin met klein kinders

Satisfied family of 4.

Our hosts were fantastic. We received a warm welcome and amazing service. Rooms were beautiful, and the location was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa M
Gesin met klein kinders

Geen klagtes. Baie aangenaam.

Baie lekker gebly. Baie veilig en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oude-Rest se terugvoer

Baie dankie. Julle is enige tyd weer welkom!

Oude-Rest
Audie C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Audie C
Gesin met tieners

Rustig en veilig.

Gesin met 2 tieners, ons het regtig lekker gebly. Was baie privaat en het die lekker stilte geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oude-Rest se terugvoer

Ons is bly dat julle lekker gekuier het. Julle is enige tyd weer welkom!

Oude-Rest
Jounita F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jounita F
Gesin met tieners

Die lekkerste en rustigste plekkie.

Lieflik ontvang deur die eienaars. Die plekkie is baie netjies en skoon. Dit is lekker stil en baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oude-Rest se terugvoer

It was a pleasure having you here and you are very welcome to visit again!

Oude-Rest
Vespa B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vespa B

Waarde vir geld.

Sal vir seker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oude-Rest se terugvoer

Enige tyd welkom!

Oude-Rest
Marietjie B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie B
Gesin met klein kinders

Inviting and cosy and enjoyed our stay!

We had a great time as first-time "overnighters" in Oudtshoorn. Our stay was comfortable and we had everything we needed and our hosts were great!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leandri O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leandri O
Gesin met klein kinders

Dit was soos huis weg van die huis.

Dis 'n lekker gesellige verblyf. Mens weet nie eers die eienaars is op die erf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon B
Besigheidsreis

Stay was great.

No complaints. Good place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthea D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Beste diens, lekker geslaap, eienaars is baie nice mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Drikus V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drikus V
Gesin met tieners

Gemaklik, geen klagtes, vriendelike ontvangs.

Alles binne maklike ry-afstand, veilig gevoel, parkeerarea, vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chesre H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chesre H
Gesin met klein kinders

Dit was rustig en kalm. Lekker stil en gemaklik.

Dean's Den is die moeite en geld werd. Ek sal enige tyd weer gaan. Dis veilig en sekuriteit is tops. Daar is parkering ook en fraai fasiliteite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucretia R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucretia R
Gesin met tieners

Very hospitable and friendly hosts.

The place was very neat and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cameren M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cameren M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Beste ontvangs gekry met ons aankoms, aan Joanie en eggenoot weereens baie dankie dat julle ons so baie welkom laat voel het. Ons sal beslis weer van julle plekkie gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert Du Toit D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert Du Toit D
Enkelreisiger

Aangename verblyf.

Groot en gerieflike woonstel, veilige parkering. Vriendelike gashere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sakkie B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie B
Gesin met klein kinders

Die verblyf was aangenaam, alhoewel ons eintlik net daar geslaap het. Het familie op die dorp gehad waar ons gekuier het.

Dean's Den is in 'n baie veilige en rustige omgewing geleë. Die eienaars op die perseel is baie aangenaam en gesels graag, maar laat jou ook in rus na die tyd. Ek beveel Dean's Den ten sterkste aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Santel N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santel N
Saam met vriende

Baie lekker plekkie, lekker geslaap.

Sal enige tyd weer daar gaan oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 100
R1 100 R880
per nag, vir 5 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R880
per nag, vir 5 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R880
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 46, Oudtshoorn, 6540, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe347ca27c6c84c393cac47fa12b1445ea2f3ccea3681d6de7e604d76dc9e5e50a8cdf99992408e6ee86d6e0a75d4541a6721?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R880 per nag, vir 5 mense 24 5 1 5 46 Buitekant Street Oudtshoorn 6540 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.607178543758 22.201308279693
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem