Deep South Rumah
Kry 10% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dunedin-weg 96, Glencairn, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
-
Vanaf
R620R558 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Deep South Rumah is in Glencairn geleë en is 'n nuut opgeknapte en gerieflike, selfsorg-tuinkothuis met 'n privaat ingang. Dit is ideaal vir paartjies, enkelreisigers of sakereisigers.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, oondjie, stoof, broodrooster, gasplaat en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Ander geriewe sluit 'n lessenaar, gratis WiFi, 'n braai-area, 'n etenstafel en 'n leefarea buite met 'n mooi uitsig oor die tuin in. Die tuin is geskik vir joga-sessies, oefensessies na gaste branderplank gaan ry het of om net in die sonskyn te ontspan. Die strand en getypoel is net 800 meter ver en die paadjie is mooi om te stap.
Deep South Rumah is minder as een kilometer vanaf kruidenierswinkels, restaurante, kroeë, 'n joga-ateljee, 'n branderplankryskool, 'n deli, 'n haarkapper en 'n boetiekwynwinkel.
Of jy nou op soek is na ontspanning of verkenning of werksplek, hierdie kothuis bied 'n gerieflike toevlugsoord in die hartjie van Glencairn.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Tarn Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Dunedin-weg 96, Glencairn, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Deep South Rumah het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dunedin-weg 96, Glencairn, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap